Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,256 Episodes
7592 – 7612

Markoorsig

Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft Investment Partners
28 Jan 2021 12PM 10 min

Vinpro hof toe oor alkoholverbod

Christo Conradie - bestuurder: wynbesigheid, Vinpro & Bertho van der Westhuizen – hoof wynmaker, Alto Wynlandgoed
27 Jan 2021 12PM 13 min

Markoorsig

Johan Gouws – hoof van advies, Sasfin Wealth
27 Jan 2021 12PM 10 min

Markoorsig

Chantal Marx - hoof van beleggingsnavorsing, FNB Wealth
26 Jan 2021 12PM 9 min

25/01/21- NPC

NPC JP Landman - 'n onafhanklike politieke en ekonomiese ontleder
25 Jan 2021 12PM 11 min
7592 – 7612