Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,594 Episodes
6664 – 6684

Markoorsig

Nerina Visser – direkteur, ETF-strateeg en finansiële adviseur, etfSA
23 Nov 2021 12PM 11 min

Markoorsig

Theo Vorster, uitvoerende hoof, Galileo Capital
22 Nov 2021 12PM 12 min

Markoorsig

Jacobus Brink – hoof van beleggings, Novare
19 Nov 2021 12PM 10 min
6664 – 6684