Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,184 Episodes
4940 – 4960

Markoorsig

Mia Kruger, navorsing en fondsbestuur direkteur van Kruger Internasionaal gesels oor hoe die rand hierdie week versterk en verswak het, asook korporatiewe verwikkelinge in Suid- Afrika.
6 Oct 2022 12PM 5 min

'n Staatsdiensstaking wag op die horison

Chris Klopper, uitvoerende hoof van SAOU gesels oor hoekom hulle die staat se aanbod aanvaar het, wat volgende gaan gebeur en die kans op ‘n staking.
5 Oct 2022 12PM 8 min

Markoorsig

Johan Gouws, hoof van advies by Sasfin Wealth gesels oor Massmart se aankondiging en die sake- aktiwiteite in die privaatsektor.
5 Oct 2022 12PM 6 min

Markoorsig

Chantel Marx- hoof van belegginsnavorsing, FNB Wealth and Investment
4 Oct 2022 12PM 6 min

Absa PMI wys beurtkrag byt baie seer

Lisette de Schepper- die kwartaallikse vervaardigingsopname en aankopebestuurdersindeksredakteur by Buro vir Ekonomiese Navorsing
3 Oct 2022 12PM 7 min
4940 – 4960