Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,206 Episodes
4880 – 4900

Die Landbank begin weer geld uitleen

Mike Symington, Noord- Kaap provinsiale bestuurder by die Land Bank gesels oor wat die nuwe skema behels en wie vir lenings kwalifiseer.
25 Oct 2022 12PM 9 min

Beurt-brandstof is dalk op die horison

Peter Morgan, uitvoerende hoof van die vereniging van groothandelaars in vloeibare brandstof gesels oor moontlike brandstoftekorte, asook hoeveel brandstof SA invoer en plaaslik produseer.
25 Oct 2022 12PM 9 min

Markoorsig

Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak gesels oor die Amerikaanse ekonomie en Foschini se handelsverklaring.
25 Oct 2022 12PM 10 min

Markoorsig

Nerina Visser, direkteur, ETF-strateeg en finansiële adviseur by etfSA gesels oor Naspers en Prosus se gesamentlike markwaarde en Altron se resultate.
24 Oct 2022 12PM 5 min

Markoorsig

Amelia Moorgenrood, aandelemakelaar by PSG Konsult gesels oor die wisselvallige markte van hierdie week.
21 Oct 2022 12PM 8 min
4880 – 4900