Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,589 Episodes
4692 – 4712

Markoorsig

Jac de Wet, welvaartsbestuurder by PSG Wealth gesels oor Transaction Capital en Libstar se resultate.
16 Mar 2023 1PM 11 min

Stemnabootsers kry 'n nuwe slenter in AI

Pieter Geldenhuys, toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool gesels oor 'n nuwe slenter in kunsmatige-intelligensie en hoe jy jouself kan beskerm.
13 Mar 2023 1PM 7 min

ABSA se wins groei met 13%

Arrie Rautenbach, bestuurshoof van Absa Bank gesels oor die groep se finansiële resultate.
13 Mar 2023 1PM 9 min
4692 – 4712