Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,216 Episodes
4432 – 4452

Markoorsig

Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft gesels oor die wisselvallige rand en die moontlike brandstofprysverhoging.
20 Feb 2023 10AM 4 min

Markoorsig

Nerina Visser, ETF strateeg en adviseur by etfSA gesels oor die rand se beweging, die wiplankryery in Amerika en die begrotingsrede volgende week.
17 Feb 2023 10AM 8 min

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Elke Brink, direkteur en adviseur by PSG Route 21 en Nerina Visser, ETF strateeg en adviseur by etfSA beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
17 Feb 2023 10AM 17 min

Markoorsig

Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak gesels oor die Amerikaanse mark en maatskappye wat vandag handelsverklarings bekend gemaak het.
16 Feb 2023 10AM 8 min

Die regering faal Suid-Afrika

Niël Pretorius, uitvoerende hoof van DRD Gold gesels oor die groep se tussentydse winssyfers, asook sy mening oor die regering en kragopwekking.
15 Feb 2023 12PM 11 min

Markoorsig

Johan Gouws, hoof van advies by Sasfin Wealth gesels oor die uitvoerende hoof van Amplats, Natascha Viljoen se aankondiging en Life Healthcare se aandeelprys.
15 Feb 2023 11AM 4 min
4432 – 4452