Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,172 Episodes
4240 – 4260

Markoorsig

Amelia Moorgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen gesels oor die markte se reaksie op die Federale Reserwebank se aankondiging.
23 Mar 2023 12PM 4 min

Outsurance kook in Australië

Marthinus Visser, uitvoerende hoof van Outsurance sê die Australiese mark is heelwat groter as Suid-Afrika se mark.
22 Mar 2023 12PM 8 min

Het SA genoeg brandstofreserwes?

Kevin Baart, hoof van strategiese projekte en regulering by die Suid-Afrikaanse Petroleumbedryfsvereniging (Sapia) gesels oor Suid-Afrika se brandstofreserwes.
22 Mar 2023 12PM 6 min

Markoorsig

Johan Gouws, hoof van advies by Sasfin Wealth gesels oor die Federale Reserwebank se aankondiging wat kom en die Internasionale Monetêre Fonds (IMF) se verwagtinge vir SA.
22 Mar 2023 12PM 5 min

Die onderwysbedryf

Peregrine Joynt, skoolhoof van die Afrikaanse Hoër Seunskool gesels oor die onderwysbedryf.
20 Mar 2023 11AM 21 min

Markoorsig

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital gesels oor vandag se markte.
20 Mar 2023 11AM 7 min

Waar gaan rentekoerse nou heen?

Izak Odendaal, beleggingstrateeg by Old Mutual gesels oor wat 'n rentekoersstyging vir Suid-Afrika sal beteken.
20 Mar 2023 11AM 6 min

Goudprys raak aan $2000 per fynons

Wilhelm Hertzog, ontleder en portefeulje bestuurder by Rozendal Vennote gesels oor die goudprys wat styg en of hy stabiliteit in die toekoms sien.
20 Mar 2023 11AM 6 min
4240 – 4260