Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,518 Episodes
4124 – 4144

Markoorsig

Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft gesels oor die rentekoers besluit wat kom en die ministers en sakelui wat VSA toe gaan oor Agoa.
13 Jul 2023 12PM 10 min

Markoorsig

Johan Gouws, hoof van advies by Sasfin Wealth gesels oor inflasie, hoekom aandeepryse styg, aanvalle op vragmotors, en Transnet se nuwe direksie.
12 Jul 2023 12PM 9 min

Sasol in die sop oor gas

Siyabulela Makunga, woordvoerder van die Mededingingkommissie gesels oor die gas mark in Suid-Afrika en hoekom hulle Sasol Gas vervolg.
12 Jul 2023 12PM 9 min

Markoorsig

Mia Kriegler, direkteur: navorsing en fondsbestuur by Kruger Internasionaal gesels oor die olieprys en Sasol se onmededingende gedrag met die verkoop van aardgas.
11 Jul 2023 12PM 8 min

Elf vragmotors die naweek uitgebrand

Mary Phadi, president van die Vragmotorbestuurdersvereniging van Suid-Afrika (TASA) gesels oor aanvalle op vragmotors en die impak daarvan.
10 Jul 2023 12PM 5 min

Markoorsig

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital gesels oor die markte en Telkom wat die Maseko-konsortium se aanbod van die hand wys.
10 Jul 2023 12PM 8 min
4124 – 4144