Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,160 Episodes
3740 – 3760

Markoorsig

Johan Gouws, hoof van advies by Sasfin Wealth gesels oor Pick n Pay se aandeelprys, Arcelor Mittal se handelsverklaring, en beurtkrag wat toeneem.
19 Jul 2023 12PM 9 min

Wat gaan aan by Koeberg?

Dr. Kgosientsho Ramokgopa, minister van elektrisiteit gesels oor wat by Koeberg aangaan en hulle plan van aksie.
18 Jul 2023 11AM 15 min

Markoorsig

Amelia Morgenrood, aandelemakelaar van PSG Wealth Faerie Glen gesels onder meer oor SA se kredietgradering.
18 Jul 2023 11AM 5 min

Markoorsig

Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak gesels oor Jan Oberholzer wat Eskom verlaat, Richemont se handelsverslag en Anglo Platinum se wins wat dalk kan sak.
17 Jul 2023 12PM 9 min

Markoorsig

Nerina Visser, ETF strateeg en adviseur by etfSA gesels oor die inflasie in Amerika, beursverhandelde produkte, en die Nasdaq-indeks.
14 Jul 2023 12PM 12 min
3740 – 3760