Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
15,077 Episodes
3580 – 3600

Markoorsig

Johan Gouws, hoof van adviesdienste by Sasfin Wealth gesels oor WeBuy Cars se notering, en Woolworths en Absolute Pets se transaksie.
3 Apr 2024 12PM 7 min

Markoorsig

Chantel Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth and Investment gesels oor die markte.
2 Apr 2024 12PM 6 min
3580 – 3600