Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,610 Episodes
3512 – 3532

Markoorsig

Mia Kriegler, navorsing en fondsbestuur direkteur by Kruger Internasionaal gesels oor die markte.
19 Dec 2023 10AM 6 min
3512 – 3532