Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,206 Episodes
3312 – 3332

Die wêreld is by 'n draaipunt

Kokkie Kooyman, direkteur en fondsbestuurder van Denker Capital sê hy dink ons is aan die bopunt van die siklus.
6 Nov 2023 10AM 10 min

Die FSCA ondersoek BHI

"Ons ondersoek is heelwat uitgebrei" – Gerhard van Deventer, hoof van ondersoeke by die Gedragsowerheid vir die Finansiële Sektor (FSCA).
6 Nov 2023 10AM 10 min

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Mia Kriegler, navorsing en fondsbestuur direkteur van Kruger Internasionaal en Richus Nel, finansiële beplanner van PSG Wealth beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
3 Nov 2023 11AM 22 min

Rentekoerse stook

Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft gesels oor rentekoerse, Pepkor wat ‘n laer wins verwag en Sibanye-Stillwater se handelsverklaring.
2 Nov 2023 11AM 5 min

Hoe siek is Suid-Afrika se geldsake?

Dawie Roodt, stigter en hoofekonoom van Efficient Groep, Lullu Krugel, hoofekonoom van PWC Suid-Afrika, Madalet Sessions, portefeuljebestuurder en medebestuurder: SCI Gebalanseerde en Stabiele fondse by Denker Capital, en Johan Gouws, hoof van advies by Sasfin Wealth.
1 Nov 2023 12PM 24 min
3312 – 3332