Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,234 Episodes
3212 – 3232

Die Tesla Cybertruck het ‘n klomp nuwe tegnologie

Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur van die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskool gesels oor die bekendstelling van Tesla se nuwe Cybertruck.
4 Dec 2023 10AM 7 min

Aartappels is peperduur

Willie Jacobs, bestuurshoof van Aartappels SA gesels oor die prys van aartappels wat die hoogte inskiet.
4 Dec 2023 10AM 5 min

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Nerina Visser, ETF strateeg en adviseur by etfSA en Elke Brink, direkteur en adviseur by PSG Route 21 beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
1 Dec 2023 11AM 16 min

Sanral wil blitsig weer 86 tenders adverteer

Louw Kannemeyer, hoofingenieur van die Suid-Afrikaanse Padagentskap (Sanral) gesels oor die 86 tenders wat hulle weer adverteer, en Sanral se verhouding met die konstruksiebedryf.
30 Nov 2023 11AM 7 min

Wat kan COP28 vermag?

Hendrik du Toit, uitvoerende hoof van Ninety One gesels oor die Verenigde Nasies se klimaatkonferensie COP28.
30 Nov 2023 11AM 8 min
3212 – 3232