Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,467 Episodes
260 – 280

Goud het ’n goue randjie

Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS, gesels oor die uiteenlopende toesprakke by die Wêreld Ekonomiese Forum in Davos, Switserland, en die goudprys.
21 Jan 10AM 5 min

Donald Trump sóék Groenland

Prof. Jannie Rossouw, professor aan die Sakeskool van die Universiteit van die Witwatersrand, deel sy gedagtes oor Donald Trump se toespraak by die Wêreld Ekonomiese Forum in Davos, Switserland.
21 Jan 10AM 10 min

Capitec die vinnigste tot R500 miljard

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, gesels oor die mark se reaksie op Donald Trump se tarief‑aankondigings, Sasol se aandeelprys ná JP Morgan se afgradering, en Capitec se markwaarde.
19 Jan 10AM 10 min

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel, direkteur van welvaartbestuur en adviesdienste by Kruger Internasionaal, en Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord vrae wat luisteraars se sakke raak.
16 Jan 10AM 19 min
260 – 280