Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,460 Episodes
220 – 240

Hulpbronne help die JSE steeds hoër vandag

Omri Thomas, direkteur by Abax Beleggings, gesels oor vandag se beweging van die rand en goudprys, die moontlike transaksie tussen Glencore en Rio Tinto, sowel as Woolworths se jongste aankondiging.
29 Jan 10AM 9 min

Duur elektrisiteit maak die ekonomie seer

Die Mineraleraad van Suid-Afrika waarsku dat duur elektrisiteit die volgende groot rem op groei en beleggings kan wees. André Lourens, ekonoom by die Mineraleraad, bespreek onder meer die huidige impak en die risiko vir energie-intensiewe bedrywe indien daar nie verligting kom nie.
28 Jan 10AM 7 min

Goud bars deur $5250

Wilhelm Hertzog, portefeuljebestuurder by Rozendal Vennote, gesels oor die sterk prestasie van die goudprys.
28 Jan 10AM 11 min

Bek-en-klouseer knou veilings

Casper Schmidt, uitvoerende bestuurder van vee, eiendomme en veilings by BKB, bied ’n oorsig van veilings in Suid-Afrika en gesels oor veilings wat weens bek-en-klouseer gekanselleer moet word, asook die impak op die landboubedryf.
27 Jan 11AM 7 min
220 – 240