Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,131 Episodes
2180 – 2200

Van Eskom-ingenieur tot kriptokenner

Carel de Jager, leier van die WNNR se blokketting navorsingsgroep en uitvoerende hoof van Silver Sixpence gesels oor sy agtergronnd, loopbaan, die industrie waarin hy is, en wat hy doen om te ontspan.
18 Jul 2024 11AM 12 min

So raak die rand se waarde jou beleggings

Die Rand is veral die afgelope maand of twee baie wisselvallig. Hennie Fourie, welvaartbestuurder by PSG Wealth Pretoria- Oos gesels oor die beweging van die rand, en buitelandse beleggings.
16 Jul 2024 11AM 6 min

Nóg 'n rekord vir die JSE

Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak gesels oor die JSE se indeks van alle aandele, en Bell Equipment en Sasfin wat denoteer.
15 Jul 2024 11AM 7 min
2180 – 2200