Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,681 Episodes
2140 – 2160

SA kyk na Qatar vir gas

Jaco Human, uitvoerende hoof van die Industriële Gasverbruikersvereeniging gesels oor SA wat na Qatar kyk vir gas.
28 Nov 2024 11AM 8 min

'n Nuwe kleinhandelaar, Boxer, word op die JSE ingelyf

Boxer het vandag sy plek op die Johannesburgse aandelebeurs ingeneem, ’n historiese mylpaal vir die kleinhandelsmark in Suid-Afrika. Renier van Zyl, senior portefeulje bestuurder by die Efficient Group gesels hieroor.
28 Nov 2024 11AM 5 min

Meer as 400 000 elektrisiteitdiewe gaan nou betaal

Sondag was die D-dag vir die herkodering van kragmeters, sodat diegene wat krag steel uitgelig kan word. Johan Hopely, senior bestuurder by Impact Meter Services, gesels oor situasie tans.
27 Nov 2024 11AM 9 min

Die Amerikaanse regering wil hê Google moet Chrome verkoop

Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie, Strategie en Innovasie, verbonde aan die Da Vinci-sakeskool, verduidelik hoekom die Amerikaanse regering wil hê Google moet Chrome verkoop.
25 Nov 2024 11AM 4 min
2140 – 2160