Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,206 Episodes
2060 – 2080

Tegnologie en diere

Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die DaVinci-sakeskool gesels oor tegnologie en diere.
2 Sep 2024 11AM 6 min

Goeie brandstofnuus

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital gesels oor die markte.
2 Sep 2024 11AM 7 min

Johann Rupert weer die rykste

Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS gesels oor Bidcorp se resultate, Nvidia, en Johann Rupert.
28 Aug 2024 11AM 7 min
2060 – 2080