Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,194 Episodes
1412 – 1432

Trump gooi die knuppel in die hoenderhok

Donald Trump dreig om alle finansiering aan Suid-Afrika op te skort. Hendrik du Toit, uitvoerende hoof van Ninety One, en Jacques Conradie, uitvoerende hoof van Peregrine Capital, lewer hulle reaksies.
3 Feb 2025 11AM 18 min

Trump het 'n nuwe gunsteling woord

Henco Kruger bespreek die markte, en Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, gesels oor die tariewe wat deur Donald Trump ingestel is en die beweging van die rand.
3 Feb 2025 11AM 7 min

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak en Jaco Prinsloo, senior finansiële raadgewer by Alexforbes, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
31 Jan 2025 11AM 14 min

Capitec hou aan met innovasie

Capitec het onlangs besluit om alle persoonlike en besigheidstransaksies te harmoniseer. Francois Viviers, hoof van bemarking en kommunikasie by Capitec, gesels oor hierdie besluit.
30 Jan 2025 10AM 7 min
1412 – 1432