Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,460 Episodes
140 – 160

Woensdag is markdag

Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS, bespreek die wisselvalligheid in die markte, nuwe rekordhoogtepunte van plaaslike maatskappye en die inflasiekoers.
18 Feb 11AM 6 min

Werkloosheid laer, maar bly hoog

Chantal Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth & Investments, gesels oor die rand se beweging, eiendomsaandele, BHP se reuse-transaksie, en gerugte dat dele van ArcelorMittal gekoop gaan word.nts
17 Feb 11AM 14 min

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel, direkteur van welvaartbestuur en adviesdienste by Kruger Internasionaal, en Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord vrae wat luisteraars se sakke raak.
13 Feb 10AM 18 min
140 – 160