Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,298 Episodes
13680 – 13700

RSG Geldsake Woensdag, 09 Maart 2016 Segment 01

Moody’s se besluit om Suid Afrika se beleggingstatus eersdaags, fabrieksektor se sakevertroue verswak, EOH se skerp winsstyging en JSE se nuwe beeskarkas verhandelingskontrak word positief ontvang
9 Mar 2016 12PM 6 min
13680 – 13700