Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,650 Episodes
13432 – 13452

Finansiële beplanning vir vroue Segment 02

Wat jy moet weet oor aftreebeplanning, egskeiding en testamente: Sunél Veldtman – hoof van Foundation Family Wealth & Yolande Botha – hoof van welvaartsbeplanning by Galileo Capital.
9 Aug 2016 3PM 18 min

Finansiële beplanning vir vroue Segment 01

Wat jy moet weet oor aftreebeplanning, egskeiding en testamente: Sunél Veldtman – hoof van Foundation Family Wealth & Yolande Botha – hoof van welvaartsbeplanning by Galileo Capital.
9 Aug 2016 3PM 20 min
13432 – 13452