Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,292 Episodes
13380 – 13400

Draaipunt met Morné Wilken Segment 01

Ek dink daar het ’n paar geleenthede oor my pad gekom en ek dink as mens daai geleenthede aangryp en dan die beste doen met hulle, dan kan ’n mens altyd sukses bereik – Morne Wilken, uitvoerende hoof vanAttacq.
26 May 2016 3PM 13 min
13380 – 13400