Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,280 Episodes
12960 – 12980

Terug na die toekoms Segment 01

Jannie Rossouw – hoof van die skool vir Ekonomiese- en Sakewetenskappe, Universiteit van die Witwatersrand.
1 Sep 2016 3PM 5 min
12960 – 12980