Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,280 Episodes
12740 – 12760

Probleme met pensioenfondse Segment 01

Muvhango Lukhaimane, die beregter van pensioenfondse & Jan-Carel Botha, finansiële beplanner en hoof van Purpose Wealth, oor hoe om probleme met pensioenfondse te verhoed.
17 Oct 2016 3PM 10 min
12740 – 12760