Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,262 Episodes
11180 – 11200

Markoorsig

Francois du Plessis - besturende direkteur, Vega Batebestuur
22 Jun 2018 1PM 5 min

Sakenuus & Markverslag

Antoinette Slabbert - Moneyweb & Lilani van Zyl - Rock Capital Management
22 Jun 2018 1PM 6 min

Eskom loon onderhandelinge

Antoinette Slabbert – Moneyweb & Mike Schussler - ekonoom, Economists.co.za & Johan Gouws - Hoof van batebestuurders, Sasfin
21 Jun 2018 1PM 7 min

NHI-wetsontwerp is vandag gepubliseer

Minister van Gesondheid Aaron Motsoaledi & Dr Elsabe Conradie - uitvoerende hoof, National Hospital Network en voormalige mediese fonds reguleerder &Dries la Grange - voormalige hoof, Bestmed
21 Jun 2018 1PM 12 min

Markoorsig

Johan Gouws - Hoof van batebestuurders, Sasfin & Iaan Venter - ekonoom, SA Reserwebank
21 Jun 2018 1PM 6 min

Sakenuus & Markverslag

Ingé Lamprecht – joernalis, Moneyweb & Martin Strauss – Hoof van strategiese beleggings, Sharenet Wealth
21 Jun 2018 1PM 5 min
11180 – 11200