Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,250 Episodes
10320 – 10340

SA beleidsonsekerhede verswak in negatiewe terrein

Prof Waldo Krugell, direkteur van die skool vir Sake- en Regeerkunde by die Noordwes Universiteit se PUK-kampus op Potchefstroom & Theo Vorster, beleggingsbestuurder by Galileo Capital.
21 Jan 2019 12PM 5 min

Markoorsig

Theo Vorster, beleggingsbestuurder by Galileo Capital.
21 Jan 2019 12PM 8 min

Finansiële beplanning vir sportsterre

Jean de Villiers – voormalige Springbok-kaptein & Willem Basson – hoof van besigheidsontwikkeling, Efficient-groep & Lionel Walker – beleggingsadviseur en belastingspesialis, Chambers Tax & Wealth & Johan Gouws – hoof van batekonsultante, Sasfin Wealth.
18 Jan 2019 12PM 26 min

Markoorsig

Johan Gouws – hoof van batekonsultante, Sasfin Wealth.
18 Jan 2019 12PM 6 min

Markoorsig

Drikus Combrink van CapiCraft Investments.
17 Jan 2019 12PM 4 min
10320 – 10340