Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,565 Episodes
8220 – 8240

Paneel: Medium-termyn begroting

Ryk van Niekerk - Moneyweb, Dr. Elna Moolman - ekonoom, Standard Bank, Christo van der Rheede - uitvoerende direkteur, Agri SA, Professor Piet Naudé – direkteur, Universiteit Stellenbosch se Sakeskool, Johan Gouws - hoof van advies, Sasfin Wealth & Piet Nel - belastingprojekleier, Saica
28 Oct 2020 1PM 40 min

Markoorsig

Jaco Eagar - welvaartbestuurder, Rand Swiss
27 Oct 2020 1PM 10 min

Wat is die Airbus Zephyr?

Pieter Geldenhuys - toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool
26 Oct 2020 1PM 9 min
8220 – 8240