Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,200 Episodes
3320 – 3340

Rentekoerse stook

Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft gesels oor rentekoerse, Pepkor wat ‘n laer wins verwag en Sibanye-Stillwater se handelsverklaring.
2 Nov 2023 11AM 5 min

Hoe siek is Suid-Afrika se geldsake?

Dawie Roodt, stigter en hoofekonoom van Efficient Groep, Lullu Krugel, hoofekonoom van PWC Suid-Afrika, Madalet Sessions, portefeuljebestuurder en medebestuurder: SCI Gebalanseerde en Stabiele fondse by Denker Capital, en Johan Gouws, hoof van advies by Sasfin Wealth.
1 Nov 2023 12PM 24 min

Was die SAID se begroting realisties?

Edward Kieswetter, kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) gesels oor die mini-begroting en of die SAID se begroting realisties was.
1 Nov 2023 12PM 11 min

Kry nou jou amptelike Karoo-lam

Charles Erasmus, uitvoerende bestuurder van die Karoolam-konsortium gesels oor Suid-Afrikaanse boere wat uiteindelik erkenning vir egte Karoo-lam kry.
31 Oct 2023 11AM 7 min

Astral gaan sy eerste verlies sedert 2001 lei

Chantel Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth and Investments gesels oor Astral Foods, Renergen se finansiële resultate, Woolworths se transaksie, en ABInBev.
31 Oct 2023 11AM 11 min

Britte identifiseer 'n hele klomp KI-risikos

Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur van die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskool gesels oor KI-risikos.
30 Oct 2023 12PM 6 min
3320 – 3340