Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,633 Episodes
2620 – 2640

Die tyd van praat is verby

Die stigter van Sygnia, Magda Wierzycka gesels oor haar agtergrond, loopbaan, die industrie waarin sy is, en die regering van nasionale eenheid.
1 Aug 2024 11AM 24 min

Bewaringslandbou kry momentum in die Wes-Kaap

Prof Johann Strauss, voorsitter van die plaaslike reëlingskomitee en senior wetenskaplike verantwoordelik vir navorsing oor volhoubare gewasstelsels by die Wes-Kaapse departement van landbou gesels oor bewaringslandbou.
30 Jul 2024 11AM 7 min

SA Bpk. laat waai

Omri Thomas, direkteur by Abax Investments gesels oor die markte.
30 Jul 2024 11AM 8 min
2620 – 2640