Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,554 Episodes
13600 – 13620

RSG Geldsake Dinsdag, 07 Junie 2016 Segment 02

Suid-Afrika se kwynende saketoestande kry verdere terugslae, Sanlam iTrade se aandele-verhandelingskompetisie se jongste en die impak van die nuwe King IV-riglyne op maatskappye.
7 Jun 2016 2PM 4 min

RSG Geldsake Woensdag, 01 June 2016 Segment 04

Fabrieksektor se nuwe verkoopbestellings daal skerp, tegnologiese innovasie as katalisator vir produktiwiteit en groei in die Afrika-sakesektor en onstuimige tye in die plaaslike lugvaartbedryf.
1 Jun 2016 2PM 3 min

RSG Geldsake Woensdag, 01 June 2016 Segment 05

Fabrieksektor se nuwe verkoopbestellings daal skerp, tegnologiese innovasie as katalisator vir produktiwiteit en groei in die Afrika-sakesektor en onstuimige tye in die plaaslike lugvaartbedryf.
1 Jun 2016 2PM 4 min

RSG Geldsake Woensdag, 01 June 2016 Segment 06

Fabrieksektor se nuwe verkoopbestellings daal skerp, tegnologiese innovasie as katalisator vir produktiwiteit en groei in die Afrika-sakesektor en onstuimige tye in die plaaslike lugvaartbedryf.
1 Jun 2016 2PM 16 min
13600 – 13620