OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,840 Episodes
5220 – 5240

Agri sector news with OFM and Farmer's Weekly

OFM News’ agri editor Sabrina Dean speaks to Farmer’s Weekly journalist Gerhard Uys about some of the big news in the agriculture sector. They start off with a discussion about challenges in the poultry industry, with poultry producer Rainbow Chickens announcing it intends retrenching 1350 people. They also touch on…
12 Jan 2017 10PM 6 min

Agriculture news

Agriculture news, Friday 13 January 2017. Broadcast on Before Dawn -weekdays from 5am-6am.
12 Jan 2017 10PM 3 min

Die dans van die reën

OFM-nuus se landbouredakteur Sabrina Dean gesels met die landbou-ekonoom, dr. Kobus Laubscher oor die reën en die transformasie wat dit bewerkstellig het, sowel as beter vooruitsigte vir die landou weens die reën. Hy het ‘n vergelyking tussen die bekende gedig van Eugène Marais, “Die dans van die reën, en die…
11 Jan 2017 10PM 4 min

Aanbiedings om NWK aandele te bekom van die tafel af

OFM-nuus se landbouredakteur Sabrina Dean gesels met die voorsitter van NWK, Heinrich Krüger, oor twee afsonderlike aanbiedings wat verlede jaar gemaak is om beheerende aandele in die landboumaatskappy te bekom. Krüger sê beide aanbiedings is nou van die tafel af. Hy sê hulle voel baie positief oor die jaar wat…
11 Jan 2017 10PM 5 min

Agriculture news

Agriculture news, Thursday 12 January 2017. Broadcast on Before Dawn -weekdays from 5am-6am.
11 Jan 2017 10PM 3 min

Fair Game: News for the wild at heart

OFM brings you news for the wild at heart in our weekly wildlife, conservation and game industry feature Fair Game. This week we look at an announcement by China that it intends phasing out commercial trade in ivory by the end of 2017. Also in the line-up is news from…
11 Jan 2017 3AM 3 min

Weerkenners steeds positief oor goeie midsomer reënval

OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met Hannes Rautenbach, hoofnavorser vir klimaatsverandering by die Suid-Afrikaanse Weerdiens. Hulle gesels oor die reënval sedert Desember, sowel as toekomsverwagtinge. Hy sê hulle verwag steeds bo-gemiddelde reënval gedurende die midsomertydperk:
10 Jan 2017 10PM 6 min

Country Bird CEO sheds light on poultry issues

OFM News’ agri editor Sabrina Dean speaks to the CEO of poultry company Country Bird Holdings, Marthinus Stander. They discuss the significant challenge being posed to local producers due to imported poultry meat. He says South Africa is spending more than R7-billion to bring in meat that could actually be…
10 Jan 2017 10PM 9 min

Agriculture news

Agriculture news, Wednesday 11 January 2017. Broadcast on Before Dawn -weekdays from 5am-6am.
10 Jan 2017 10PM 3 min

Navorsers bekyk gebruik van sampioene vir veevoer

OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels vanoggend met prof. Bennie Viljoen, ‘n navorser by die Universiteit van die Vrystaat se department Mikrobiese, Biochemiese en Voedselbiotegnologie. Die gesprek handel oor die moontlikheid om sampioene as ‘n tipe veevoer te gebruik. Hy sê hulle het spesifieke sampioenspesies op ‘n substraat verbou wat…
9 Jan 2017 10PM 6 min

Rain drives grain markets

OFM News’ agri editor Sabrina Dean speaks to Agbiz economist Wandile Sihlobo about the performance of agricultural commodities and the outlook going into the New Year. He says improved rainfall has been driving the grain market, with July contract prices showing downward movements. He also gives some insight into what…
9 Jan 2017 10PM 6 min

Agriculture news

Agriculture news, Tuesday 10 January 2017. Broadcast on Before Dawn -weekdays from 5am-6am.
9 Jan 2017 10PM 3 min

Agriculture news

Agriculture news, Thursday 15 December 2016. Broadcast on Before Dawn -weekdays from 5am-6am.
14 Dec 2016 10PM 3 min

Feestyd boodskap vanaf Graan SA

OFM-nuus se landbouredakteur Sabrina Dean gesels met Graan SA se uitvoerende hoof, Jannie de Villiers, oor die feestyd. De Villiers deel ‘n pragtige Kersfeesboodkap met die landbou-gemeenskap…
13 Dec 2016 10PM 3 min

Agri SA: Farmers are the dinner table champs

OFM News agri editor Sabrina Dean speaks to Agri SA senior economist Hamlet Hlomendlini about an opinion piece he recently wrote about the role of South Africa’s farmers. He says farmers are the champions of the dinner table and it is important to give recognition to the work they are…
13 Dec 2016 10PM 7 min

Agriculture news

Agriculture news, Wednesday 14 December 2016. Broadcast on Before Dawn -weekdays from 5am-6am.
13 Dec 2016 10PM 3 min

Wind en hitte veroorsaak erge skade aan nuwe mielieplantjies

OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het onlangs met die hoof- uitvoerende bestuurder van Graan SA, Jannie de Villiers, gesels oor hitte- en windskade wat verskeie nuwe mielieplantjies vernietig het. Hy sê een van die groot probleme vanjaar is dat boere se produksiekrediet in baie gevalle heeltemal uitgeput is, en hulle…
12 Dec 2016 10PM 2 min

Druiweboere hoop op beter oes vanjaar

OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met die uitvoerende hoof van die SA Tafeldruiwe Industrie (Sati) bedryfsorganisasie, Willem Bestbier, oor toestande vir vanjaar se oes. Hy sê hulle glo die oes sal vanjaar terugkeer na meer normale vlakke, met produsente in al die produksiestreke reeds aan die pak. Hy gesels…
12 Dec 2016 10PM 6 min

Agriculture news

Agriculture news, Tuesday 13 December 2016. Broadcast on Before Dawn -weekdays from 5am-6am.
12 Dec 2016 10PM 3 min

Feestyd veiligheid: Kry plaas toegangsbeheer in plek

OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met Tommie Esterhuyse, voorsitter van Vrystaat Landbou se Wet en Orde Komitee, oor veiligheid tydens die feesseisoen. Hier in ‘n kort uittreksel uit ‘n volledige onderhoud met Esterhuyse, word spesifiek na toegangsbeheer tot plase gefokus:
11 Dec 2016 10PM 3 min
5220 – 5240