OFM News’ agri editor Sabrina Dean and Grain SA CEO Jannie de Villiers speak about expectations around wheat production. He says yields are generally looking good but there are some concerns about quality due to rain during harvest in the eastern parts of the country:
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met die direkteur van navorsing en ontwikkeling by die Sensako-saadmaatskappy, Francois Koekemoer. Sensako het Maandag sy nuwe saadverwerkingsaanleg amptelik in Bethlehem geopen. Hy vertel van die redes agter die besluit om so ‘n aanleg te ontwikkel en praat ook meer oor van die uitdagings…
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met die president van Agri Noord-Kaap, Henk van Wyk, oor onlangse brande wat verwoesting naby Calvinia gesaai het. Van Wyk sê daar is duisende skape sonder kos in die winterreënvalstreek. Hy gesels ook oor omstandighede elders in die provinsie:
Die ekonoom, Dawie Roodt, het gister met Martin van der Merwe op OFM se Big Breakfast oor die hoenderkwessie gesels. Roodt meen eerder as om invoer, wat die plaaslike hoenderprodusent onder geweldige druk plaas, te probeer hokslaan, moet daar eerder daarop gefokus word om Suid-Afrikaanse produsente op die globale veld…
OFM News agri editor Sabrina Dean speaks to Grain SA CEO Jannie de Villiers about summer grain production conditions. He says things are looking much better this year and that if good rainfall continues through the midsummer period, we should be in a position where we can start exporting surplus…
OFM News’ agri editor Sabrina Dean speaks to Farmer’s Weekly journalist Gerhard Uys about some of the big news in the agriculture sector. They start off with a discussion about challenges in the poultry industry, with poultry producer Rainbow Chickens announcing it intends retrenching 1350 people. They also touch on…
OFM-nuus se landbouredakteur Sabrina Dean gesels met die landbou-ekonoom, dr. Kobus Laubscher oor die reën en die transformasie wat dit bewerkstellig het, sowel as beter vooruitsigte vir die landou weens die reën. Hy het ‘n vergelyking tussen die bekende gedig van Eugène Marais, “Die dans van die reën, en die…
OFM-nuus se landbouredakteur Sabrina Dean gesels met die voorsitter van NWK, Heinrich Krüger, oor twee afsonderlike aanbiedings wat verlede jaar gemaak is om beheerende aandele in die landboumaatskappy te bekom. Krüger sê beide aanbiedings is nou van die tafel af. Hy sê hulle voel baie positief oor die jaar wat…
OFM brings you news for the wild at heart in our weekly wildlife, conservation and game industry feature Fair Game. This week we look at an announcement by China that it intends phasing out commercial trade in ivory by the end of 2017. Also in the line-up is news from…
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met Hannes Rautenbach, hoofnavorser vir klimaatsverandering by die Suid-Afrikaanse Weerdiens. Hulle gesels oor die reënval sedert Desember, sowel as toekomsverwagtinge. Hy sê hulle verwag steeds bo-gemiddelde reënval gedurende die midsomertydperk:
OFM News’ agri editor Sabrina Dean speaks to the CEO of poultry company Country Bird Holdings, Marthinus Stander. They discuss the significant challenge being posed to local producers due to imported poultry meat. He says South Africa is spending more than R7-billion to bring in meat that could actually be…
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels vanoggend met prof. Bennie Viljoen, ‘n navorser by die Universiteit van die Vrystaat se department Mikrobiese, Biochemiese en Voedselbiotegnologie. Die gesprek handel oor die moontlikheid om sampioene as ‘n tipe veevoer te gebruik. Hy sê hulle het spesifieke sampioenspesies op ‘n substraat verbou wat…
OFM News’ agri editor Sabrina Dean speaks to Agbiz economist Wandile Sihlobo about the performance of agricultural commodities and the outlook going into the New Year. He says improved rainfall has been driving the grain market, with July contract prices showing downward movements. He also gives some insight into what…
Agriculture news, Tuesday 10 January 2017. Broadcast on Before Dawn -weekdays from 5am-6am.
9 Jan 2017 10PM
3 min
5216 – 5236
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.