OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,840 Episodes
5120 – 5140

Grain SA's Jannie de Villiers reacts to crop estimate

OFM News’ agri editor Sabrina Dean speaks to Grain SA CEO Jannie de Villiers about this week’s Crop Estimate Committee release, which is suggesting a maize harvest of 13,9-million tons for this season. They also speak about whether or not this is going to mean better profits for farmers and…
1 Mar 2017 10PM 4 min

Landbou en die regering se gemene deler – radikale transformasie

OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met die landbou-ekonoom, dr. Kobus Laubscher. Hulle bespreek stellings oor radikale transformasie. Laubscher sê boere pas reeds ‘n geruime tyd ‘n tipe radikale verandering in die sektor toe. Hulle gesels ook oor Operasie Phakisa wat onlangs in landbou van stapel gestuur is. Laubscher het…
1 Mar 2017 10PM 8 min

Agriculture news

Agriculture news, Thursday 2 March 2017. Broadcast on Before Dawn -weekdays from 5am-6am.
1 Mar 2017 10PM 3 min

Fair Game: News for the wild at heart

OFM brings you news for the wild at heart in our weekly wildlife, conservation and game industry feature Fair Game. This week we take a look at news from the Department of Environmental Affairs (DEA) about progress with the Integrated Strategic Management of Rhinoceros. DEA Minister Edna Molewa announced a…
1 Mar 2017 9AM 3 min

Wenke om vir jagseisoen voor te berei

OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met Johan van de Giessen, bestuurder van jagsake by die SA Jagters- en Wildbewaringsvereniging, oor voorbereidings vir die jagseisoen. In hierdie eerste uittreksel uit die volledige onderhoud gesels hy oor die jagseisoen in die Vrystaat, Noord-Kaap en Noordwes. Hy praat oor jaglisensies, permitte en…
28 Feb 2017 10PM 7 min

Agriculture news

Agriculture news, Wednesday 1 March 2017. Broadcast on Before Dawn -weekdays from 5am-6am.
28 Feb 2017 10PM 3 min

Charolais beskryf as “speenkalwerkoning”

OFM-nuus se landbouredakteur Sabrina Dean het onlangs met Louwrens Viljoen van die Charolais-telersgenootskap gesels terwyl hulle die beesras uitgestal het by die Bieliemieliefees op Reitz vroeër vandeesmaand. Viljoen beskryf die Charolais as die speenkalwerkoning. Hy sê omdat hulle ‘n redelike klein telersgenootskap is, bly die uitdaging om te verseker dat…
27 Feb 2017 10PM 4 min

Vroeë waarskuwingstelsels kritiek belangrik in bekamping van herfskommandowurm

OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels verder met Jan-Hendrik Venter van die Department Landbou, Bosbou en Visserye oor die herfskommandowurmplaag. In hierdie tweede uittreksel uit die volledige onderhoud kyk hulle na vroeë waarskuwingstelsels, soos byvoorbeeld feromoonvalle. Hy vertel ook meer oor die span wat kundiges van die department, kommoditeitsorganisasies ensovoorts…
27 Feb 2017 10PM 5 min

Agriculture news

Agriculture news, Tuesday 28 February 2017. Broadcast on Before Dawn -weekdays from 5am-6am.
27 Feb 2017 10PM 3 min

Zuma launches agri phase of Operation Phakisa

President Jacob Zuma on Friday launched the agriculture, rural development and land reform phase of government’s Operation Phakisa. In this extract from the full speech he speaks about some of the progress made in the sector over the last few years. He also highlights some of the key focal areas…
26 Feb 2017 10PM 5 min

Presisieboerdery onder die loep by GWK “Summer Rally”

OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het verlede week in Luckhoff gaan draai waar boere en landboukundiges bymekaar gekom het vir die GWK “Summer Rally”. Sy gesels hier met Doep Haarhoff, hoof van landboudienste by GWK. In die agtergrond kan ‘n mens die wind hoor wat sus deur die pragtige mielieland…
26 Feb 2017 10PM 4 min

Agriculture news

Agriculture news, Monday 27 February 2017. Broadcast on Before Dawn -weekdays from 5am-6am.
26 Feb 2017 10PM 3 min

Agri sector news with OFM and Farmer's Weekly

OFM News’ agri editor Sabrina Dean speaks to Farmer’s Weekly news editor Marlise Scheepers about some of the big news in the agriculture sector over the last week. They speak about the latest labour force survey and highlight the increase in jobs in the agriculture sector before moving on to…
23 Feb 2017 10PM 6 min

Agriculture news

Agriculture news, Friday 24 February 2017. Broadcast on Before Dawn -weekdays from 5am-6am.
23 Feb 2017 10PM 3 min

Soja herskik die graanmandjie

OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met die landbou-ekonoom, dr. Kobus Laubscher, oor die rol van soja in die graanmandjie. Hy sê die verwagting is dat die produksie van soja in die toekoms gaan toeneem. Hy verduidelik ook dat die vraag na soja afgelei word uit die vraag na voer…
22 Feb 2017 10PM 6 min

Agriculture news

Agriculture news, Thursday 23 February 2017. Broadcast on Before Dawn -weekdays from 5am-6am.
22 Feb 2017 10PM 3 min

Fair Game: News for the wild at heart

OFM brings you news for the wild at heart in our weekly wildlife, conservation and game industry feature Fair Game. This week we speak to the manager of hunting affairs at the SA Hunters and Game Conservation Association, Johan van de Giessen, about the forthcoming hunting season. He outlines some…
22 Feb 2017 9AM 3 min

Departement se Jan-Hendrik Venter praat oor herfskommandowurm

OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met die bestuurder van vroeë waarskuwingstelsels van die Direktoraat Plantgesondheid by die Department Landbou-, Bosbou- en Visserye, Jan-Hendrik Venter, oor die herfskommandowurm. In hierdie eerste uittreksel uit die volledige onderhoud praat hulle bietjie oor die verspreiding van die pes in Suider-Afrika. Hy sê in…
21 Feb 2017 10PM 4 min

Senwes noteer op nuwe alternatiewe beurs

OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met die hoof finansiële beampte van die Senwes Groep, Corné Kruger. Senwes het Dinsdag geskiedenis gemaak toe dit genoteer is as die eerste maatskappy op die nuwe alternatiewe beurs, ZAR-X. Luidens 'n verklaring, is hierdie die eerste nuwe beurs in Suid-Afrika in sowat 60…
21 Feb 2017 10PM 6 min

Agriculture news

Agriculture news, Wednesday 22 February 2017. Broadcast on Before Dawn - weekdays from 5am-6am.
21 Feb 2017 10PM 3 min
5120 – 5140