Pieter Möller gesels met Jaco Strauss, van Vaalharts, verlede jaar se SA Jongboer van die Jaar oor sy boerdery en hoe hy die toekoms van die landbou sien.
Before Dawn met Gerben van Niekerk: WR van der Merwe van die Just Plain Drive Show op OFM het met 'n Skotse boer gesels wat uhm..., wel... onderbroeke op sy plaas begrawe om te toets vir grondvrugbaarheid. Volgens hom werk die onderbroektoets soos 'n bom.
Politieke ontleder Theo Venter, van die Noordwes-universiteit, het na min. Malusi Gigaba se begrotingsrede gaan luister. Ons het met Theo op Before Dawn gesels.
Pieter Möller gesels met die Clocolanse boer, AJ van Rooyen, oor landboutoestande én die jaarlikse Agri-naweek en gholfdag ten bate van die gemeenskap.
Pieter Möller gesels met die landboujoernalis, Albert Loubser oor die moontlikhede vir boerdery in Nigerië.
16 Feb 2018 9AM
5 min
4840 – 4860
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.