OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,839 Episodes
4836 – 4856

'Cyril se uitlatings stel teleur'

Vrystaat Landbou- president, Francois Wilken, sê ANC-president, Cyril Ramaphosa, se uitlatings oor onteiening sonder vergoeding is teleurstellend en hy moet verduidelik hoe dit nie nadelig vir Suid-Afrika sal wees nie.
10 Jan 2018 2AM 1 min

Wat gaan aan met die weer?

Die weerkenner, Johan van den Berg, gesels met Dirk Kok oor die weer, die hittegolf wat ons getref het en planttoestande in die OFM-luisteraarsgebied.
9 Jan 2018 1AM 4 min

'Bly kalm oor onteiening'

Agri SA-president, Dan Kriek, gesels met Dirk Kok oor die grondkwessie en die landboujaar wat voorlê.
9 Jan 2018 1AM 5 min

Wie is SA se beste jong afslaers?

Die stryd het afgeskop om SA se beste jong afslaers vir 2018 te kies. Pieter Möller gesels oor dié kompetisie wat vanjaar die vyfde keer aangebied word.
8 Jan 2018 8AM 1 min

Studie begin oor ouderdom van swartwitpense

Die Noord-Kaapse veearts-wildboer, Anddri Garrett, begin met uitsonderlike navorsing om vas te stel hoe akkuraat die ouderdom van swartwitpense aan die hand van hul horinglengte bepaal kan word.
8 Jan 2018 8AM 5 min

'Dis 'n verkeerde besluit'

Die ANC se konferensiebesluit om die weg te baan vir moontlike onteiening sonder vergoeding is 'n verkeerde besluit, sê Agri SA se Dan Kriek.
8 Jan 2018 8AM 4 min

Henk Vermeulen gesels

Henk Vermeulen, wat as uitvoerende hoof van Vrystaat Landbou uitgetree het, gesels met Pieter Möller.
20 Dec 2017 8AM 5 min

Wanneer kom die plantreën?

Weerkenner Johan van den Berg gesels met Dirk Kok oor die plantery en die reënvooruitsigte.
19 Dec 2017 9AM 2 min

Hoe lyk die wolmarkvooruitsigte?

2017 was 'n goeie jaar vir wolboere. Dirk Kok gesels met OVK se Pierre le Grange oor die jaar wat verby is en oor die vooruitsigte.
18 Dec 2017 8AM 1 min

VL groet vir Henk Vermeulen

VL het afskeid geneem van Henk Vermeulen wat ná 11 jaar uitgetree het as hoofbestuurder. Dirk Kok het met Henk gesels.
18 Dec 2017 8AM 4 min
4836 – 4856