OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,839 Episodes
4780 – 4800

Daar's goeie nuus oor landbou-onderrig

Ons gesels met die SA Landbou-onderwysersvereniging (Salov) se ondervoorsitter, Frik Steenkamp, oor die Senwes-Salov-jaarkongres wat pas in Klerksdorp gehou is en oor goeie nuus in die landbou-onderrigsektor.
6 Feb 2018 11AM 6 min

Ondersoek oor bek-en-klou

Pieter Möller gesels oor 'n ondersoek wat die rooivleisbedryf na die voorkoming van bek-en-klouseer gedoen het.
5 Feb 2018 11AM 1 min

Dis Konsortium-veilingtyd

Pieter Möller gesels boerdery- en veilingsake met Konsortium-Merino se Gawie van Heerden.
2 Feb 2018 10AM 4 min

Kobus Laubscher aan die woord

Landbou-ekonoom Kobus Laubscher neem in sy Donderdag-praatjie die beskerming van binnelandse markte onder die loep.
1 Feb 2018 8AM 7 min

Hoe gaan dit met ons landbouskole?

Ons gesels vanoggend met EP Nel, voorsitter van die SA Landbou-onderwysersvereniging (Salov), oor die stand van landbou-onderwys en van die uitdagings.
31 Jan 2018 6AM 5 min

NW kry 'n skool vir veldwagters

Ons gesels met die landboudepartement in Noordwes se Tsholofelo Dintwe oor die provinsie se nuwe wildlewe-akademie vir die opleiding van veldwagters en -gidse.
31 Jan 2018 6AM 1 min

NviroTek bekom Wynland-laboratorium

Ons gesels met die uitvoerende hoof van Suidwes Landbou se NviroTek-laboratorium, Dailena Pienaar, oor die meerderheidsaandeel wat hulle in die Wynland-laboratorium bekom het.
30 Jan 2018 9AM 2 min
4780 – 4800