Ons gesels vandag met die woordvoerder van Nampo 2020 oor vanjaar se uitstallings. Wim Venter van Nampo verduidelik die afsnydatums vir vanjaar se aansoeke en gee statistiek van aansoeke ontvang, asook hoe dit met die verlede se syfers vergelyk. Venter gee ook ‘n oorsig van nuwe ontwikkelings op die Nampo-terrein…
The Boran Stud Breeders recently donated Boran bulls to emerging farmers in the North West Province. The beneficiaries of the bulls were assisted with relevant and practical information regarding successful stud breeding practices using Boran cattle. The Department of Agriculture in the North West Province was also involved, as well…
Landbou-ekonoom, Dr Frikkie Mare van die Universiteit Vrystaat, gesels hierdie week verder oor scenario beplanning wat toekomsvoorspellings makliker maak. Hy verduidelik onder andere van pryse wat deur vraag en aanbod bepaal word en die drywers van prys word. Mare gee verder ‘n oorsig oor moontlike onsekerhede en watter scenarios die…
John Deere se nuwe 8R-reeks trekkers word Donderdag, 16 Januarie, in Mpumalanga op die Balfour-landbouvereniging se Hooidag ten toon gestel. Freddie Rupping, produkbestuurder vir trekkers by John Deere, sê dit is een van die mees gewilde trekkers wat deur dié verskaffer beskikbaar gestel word. Daarmee saam is dit die eerste…
15 Jan 2020 7AM
4 min
3716 – 3736
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.