OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,833 Episodes
2656 – 2676

Agri-Uur: 7 April, Rina Belcher

Belnori Boutique Cheesery, wat in Bapsfontein in die Benoni-omgewing in Gauteng geleë is, spog met vele nasionale en internasionale pryse vir hulle kase. Die wêreldbekende kaasmakers en eienaars, Rina Belcher en haar man Norman, wat hoofsaaklik bokkaas vervaardig, sê hulle gebruik die melk van Saanen-bokke. Belcher vertel hoe alles begin…
6 Apr 2021 7AM 5 min

Agri-Uur: 6 April, Chris van Beljon

Die ‘Kayak for Charity’-span het verskeie uitdagings in die gesig gestaar, maar ten spyte hiervan roei hulle voort vir liefdadigheid. Chris van Beljon, stigter van Boere Droogtehulp SA NPC, sê Edward-John Hill, ook bekend as Bean, het reeds op 1 April begin om via die Oranjerivier met sy kajak vanaf…
5 Apr 2021 7AM 3 min

Agri Hour: 6 April, Keneilwe Raphesu

Keneilwe Raphesu, a 23-year-old livestock and crop farmer from the Vaal Triangle, is encouraging people to join the agricultural sector as there is enough space for everyone. She, however, adds that thorough research needs to be done in order to know which challenges may arise in the chosen market. OFM…
5 Apr 2021 6AM 3 min

Agri Hour: 6 April, Elsabé Richard

The poor performance of the former Department of Land Reform and Rural Development came under scrutiny during a recent Portfolio Committee on Agriculture, Land Reform and Rural Development meeting. OFM News’ Elsabé Richard has more on this…
5 Apr 2021 6AM 2 min

#Droogtehulp: Boere steeds in nood

Hoewel groot dele van die land goeie reënval ontvang het, is daar steeds gedeeltes wat min tot geen reën gehad het. Chris van Beljon, stigter van Boere Droogtehulp SA NPC, sê daar is steeds ‘n groot nood onder boere en daarom het hy hierdie droogtehulp inisiatief sowat drie jaar gelede…
4 Apr 2021 11PM 3 min

How to start a piggery – advice from a young Vaal pig farmer

Farming with pigs has many advantages. Some of these advantages include the fact that they have fast growth rates and are relatively easy to raise. This is according to 23-year-old livestock and crop farmer, Keneilwe Raphesu, from the Vaal Triangle. OFM News’ Elsabé Richard spoke to her about starting a…
4 Apr 2021 11PM 4 min

Agri-Uur: 2 April, Elsabé Richard

Ons kyk nou na jou week in die landboubedryf. OFM-nuus se Elsabé Richard lig nou die hoofstories op OFM vandeesweek uit…
1 Apr 2021 7AM 4 min

Agri Hour: 2 April, Melanie Israel

The public should refrain from buying pesticides from street hawkers. Melanie Israel, Control Agricultural Legislation Inspector at the National Department of Agriculture, says street hawkers will most probably sell unregistered products and fail to advise customers on the dangers of the product. OFM News’ Elsabé Richard spoke to her about…
1 Apr 2021 6AM 5 min

Agri-Uur: 1 April, Edward-John Hill

Twee vriende gaan van vandag, 1 April, af, vir sowat 50 dae aan 2 200km in hulle kajak roei. Dit is ter wille van liefdadigheid. Edward-John Hill sê hy en sy vriend, Taro Niehaus, gaan via die Oranjerivier vanaf Lesotho tot in Namibië roei. OFM-nuus se Elsabé Richard het met…
31 Mar 2021 6AM 3 min

Agri-Uur: 1 April, Dr Kobus Laubscher

Soos oudergewoonte op ‘n Donderdag, praat OFM-nuus se Elsabé Richard met die landbou-ekonoom, dr. Kobus Laubscher. Hier is Laubscher…
31 Mar 2021 5AM 5 min

Agri-Uur: 1 April, Chris Derksen

'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewende hawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n…
31 Mar 2021 4AM 2 min

Agri-Uur: 31 Maart, Dr Faffa Malan

Boere moet voorkomend teen verskeie insek-oordraagde siektes optree. Dr Faffa Malan, ‘n veearts en besturende direkteur van die Herkouer-veterinêre Vereniging van Suid-Afrika, oftewel RuVASA, het met OFM-nuus gesels oor hierdie siektes…
31 Mar 2021 1AM 5 min

Agri Hour: 31 March, Clive Garret

The recent rain did not only have a negative effect on farm infrastructure and roads but also crops such as tomatoes. According to Clive Garrett, marketing manager of ZZ2, consumers can expect shortages for the next week or two. OFM News’ Elsabé Richard spoke to him about this…
30 Mar 2021 4AM 2 min

Agri-Uur: 30 Maart, Elsabé Richard

Die kos wat ons eet mag later in ons lewens ‘n direkte impak op ons kognitiewe skerpheid hê. OFM-nuus se Elsabé Richard berig hierdie bevinding is volgens ‘n navorsingsprojek deur die Iowa Universiteit.
29 Mar 2021 8AM 2 min

Agri-Uur: 30 Maart, Edrich Badenhorst

Edrich Badenhorst, ‘n wildsboer van Knapdaar Boerdery in die Noordwes, sê hulle is dankbaar vir die ondersteuning van die plaaslike én internasionale mark - veral ná streng Covid-19 regulasies. Hy deel dat die wildbedryf verskeie uitdagings gedurende die Covid-19-pandemie ervaar het, en dat dinge nou meer positief begin lyk. Hier…
29 Mar 2021 7AM 3 min

Agri Hour: 30 March, Wandile Sihlobo

As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector. Here…
29 Mar 2021 3AM 5 min

Agri Hour: 29 March, Aggrey Mahanjana

The founder and Group Managing Director of the National Emergent Red Meat Producers' Organisation (NERPO), Aggrey Mahanjana, has announced his early retirement. Mahanjana, who is also a livestock farmer, says he is looking forward to giving his farming business his undivided attention. OFM News’ Elsabé Richard spoke to him about…
26 Mar 2021 7AM 5 min

Agri Hour: 29 March, Justin Chadwick

The current projections for 2021 show that the South African citrus industry is likely to experience a 22% growth in export figures in just two years. Justin Chadwick, CEO of the Citrus Growers' Association of South Africa, says the industry has experienced growth over the past few years, which can…
26 Mar 2021 7AM 5 min

Agri-Uur: 29 Maart, Francois Knowles

Dieregesondheid is belangrik en daarom is dit noodaaklik dat lewendehawe-agente hulself vergewis van kritiese biosekuriteitsmaatreëls wat in November 2020 in die Staatskoerant gepubliseer is. Dit is volgens Francois Knowles, registrateur van die Landbouprodukte-agenteraad, oftewel APAC. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom oor hierdie maatreëls gesels…
26 Mar 2021 7AM 5 min
2656 – 2676