Vrystaatse boere kyk na die aanplanting van glutenvrye gewasse in die provinsie. Nick Meyer, ‘n boer in die Mangaung-streek en direkteur van Icon Foods International, sê gewasse soos Chia saad en quinoa is nog ‘n nuutjie in die land. OFM-nuus se Cathy Dlodlo het met hom hieroor gepraat…
Die publiek word aangeraai om plaaslike wildsplase te besoek om wildboere te ondersteun. Franco Joubert, ‘n wildsboer van Swartruggens in Noordwes, sê streng Covid-19 regulasies, soos die feit dat internasionale toeriste nie die land kon besoek nie, het wildboere hard getref. Hier is Joubert…
As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector. Here…
Dr André Hattingh, stigter van die nie-regeringsorganisasie, Paediatric Care Africa, wat ten doel het om mediese hulp aan minderbevoorregte kinders in gemeenskappe regoor Suid-Afrika te bied, gaan in Mei 2 500 km aanpak met ‘n trekker om bewusmaking te skep oor onder meer plaasmoorde. OFM-nuus se Elsabé Richard het met…
Boere moet op ‘n gereelde basis hulle diere ondersoek om te verseker dat diere nie enige siekte tekens toon nie. Dit is volgens dr Lizanne Meiring, veearts by die Universiteit van die Vrystaat. Meiring praat vandag oor geslagsiektes en die impak wat dit op ‘n veeboerdery kan hê. Hier is…
Johan Breytenbach van die Vrystaatse Sambreel-brandbeskermingsvereniging (VSSBBV), sê hoë hoeveelhede plantmateriaal ná die reën kan lei tot veldbrande. Hy deel dat vooruitsigte toon dat dit ‘n relatiewe aktiewe brandseisoen gaan wees en maan boere om nou al voorsorgmaatreëls te tref. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom hieroor gesels…
Die versterking in die Suid-Afrikaanse wolmark vandeesweek kan toegeskryf word aan die versterking in die Australiese wolmark. Heinrich Victor, bestuurder van spesiale dienste by OVK, sê dit is egter laer as verwag, weens die Rand wat steeds versterk teenoor die vernaamste geldeenhede. Hier is Victor…
In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Denene Erasmus, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
Die wildbedryf, soos talle ander bedrywe, het sy daaglikse uitdagings. Ten spyte hiervan sê Franco Joubert, ‘n wildsboer van Swartruggens in Noordwes, is daar ook talle positiewe aspekte wat met dié bedryf gepaard gaan. Een hiervan sê hy is om elke dag in die natuur te wees. Hier is Joubert…
Daar is verskeie faktore wat ‘n rol speel in die gesondheid van kuddes. Dr Lizanne Meiring, veearts by die Universiteit van die Vrystaat, sê hoë reënval, sowel as droogtes, kan onder meer ‘n negatiewe invloed op kuddegesondheid hê. Hier is Meiring met meer hieroor…
'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewende hawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n…
The Department of Agriculture, Land Reform and Rural Development has come under the spotlight after various allegations against officials came to the fore. Minister Thoko Didiza addressed this during a media briefing with the Portfolio Committee on Agriculture, Land Reform and Rural Development. Here is Didiza…
Onderstepoort Biologiese Produkte, oftewel OBP, het ‘n lisensie-ooreenkoms met Moredun Instituut in Skotland onderteken om die tegnologie te bekom wat tot die finale ontwikkeling, registrasie en produksie van die entstof teen snotsiekte sal lei. OFM-nuus se Elsabé Richard het meer…
As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector. Here…
This year’s Free State Agriculture Young Farmer of the Year winner, 39-year-old Doug Osler, is encouraging more people to be part of the agricultural sector. Osler, who is a successful apple farmer in the Fouriesburg area in the Free State, says farming can be incredibly rewarding. OFM News’ Elsabé Richard…
Those who are interested in starting a rabbit farming business should start small. This is the advice from Judy Stuart of Future Farmers, who is also a member of the Natal and Cape rabbit clubs. OFM News’ Elsabé Richard spoke to her about this and more…
There are various ways that farmers, as well as the broader public, can help to not contribute to climate change. Dr Stephanie Midgley from the Department of Agriculture in the Western Cape, suggests that farmers should get in contact with people that are knowledgeable on the signs of climate change…
Die versterking van die Rand, asook 'n navolging in die verswakking van die Australiese mark vandeesweek, het gelei tot ‘n daling in die Suid-Afrikaanse wolmark. Heinrich Victor, bestuurder van spesiale dienste by OVK, sê hierdie tendens behoort voort te duur op die kort tot medium termyn, weens 'n steeds relatief…
In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Denene Erasmus, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
15 Apr 2021 4AM
8 min
2616 – 2636
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.