Dele van die Sentrale Karoo in die Wes-Kaap het reën gekry, wat daartoe lei dat die bossies in die droë veld weer groei. Christa Mans, ‘n boer uit dié omgewing, sê hulle het weer oor die naweek sowat 6mm reën gekry en is hoopvol dat nóg reën sal volg. OFM-nuus…
As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector. Here…
Hannetjie Human, ‘n Brahman-boer uit die Kaallaagte-omgewing in die Vrystaat, sê haar passie vir landbou het reeds op ‘n jong ouderdom begin. Human is tans ‘n suksesvolle Brahman-boer en bemark speenkalwers. OFM-nuus se Elsabé Richard het met haar gepraat oor haar passie vir landbou…
Boere kan by kursusse aansluit om te leer hoe om stres by herkouer-diere te voorkom. Dr Johan Cloete, tegniese veearts by MSD Animal Health, sê stres het ‘n negatiewe impak op die dier en voeg by dat boere altyd moet probeer om diere se stresvlakke so laag as moontlik te…
Daar lê opwindende geleenthede op die horison vir Sensako en Syngenta nadat dié twee bekende landboumaatskappye sowat sewe maande gelede saamgesmelt het. Kobus Lindeque, hoof van Syngenta-saad en direkteur van Sensako, sê boere kan uitsien na onder meer nuwe genetika en tegnologie. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom hieroor…
In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Denene Erasmus, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
Dit is belangrik om na die welstand van diere om te sien. Dit, omdat faktore soos stres ‘n negatiewe invloed op die dier sowel as die raklewe van vars vleisprodukte kan hê. OFM-nuus se Elsabé Richard het met Dr Johan Cloete, tegniese veearts by MSD Animal Health, hieroor gesels…
Die Rooivleisprodusente-organisasie se Veediefstalforum in die Vrystaat waarsku die publiek oor uitlatings en plasings op sosiale media. Die forum se voorsitter, Isabel Kruger, sê plasings op sosiale media kan in hofverhore gebruik word en kan die geloofwaardigheid van die getuie vernietig. OFM-nuus se Elsabé Richard het met haar gepraat…
'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewende hawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n…
Daar is geen twyfel dat wanpersepsies rondom aartappels bestaan nie. Een hiervan is dat dit ongesond is. Maar Willie Jacobs, hoof uitvoerende beampte van Aartappels SA, sê mense moet wel in ag neem wát hulle saam met aartappels gebruik. OFM-nuus se Elsabé Richard het hieroor met hom gepraat…
Johann Kotzé, CEO of the South African Pork Producers’ Organisation (SAPPO), sheds some light on the South African pork industry. He takes a look at biosecurity as well as genetics, amongst other important factors. Here's Kotzé…
Meer as 200 beeste is op Maandag 10 Mei tydens ‘n veiling in die Kaallaagte-omewing in die Vrystaat aangebied. Hannetjie Human, ‘n boer uit die Kaallaagte-omgewing, sê 14 opkomende sowel as gevestigde boere in die omgewing het hande gevat en hulle eerste veiling aangebied. Human het met OFM-nuus se Elsabé…
Oor minder as ‘n maand behoort daar ‘n besluit geneem te word oor of vanjaar se NAMPO ALFA wel op Nampopark buite Bothaville in die Vrystaat sal plaasvind. Dit terwyl ALFA-aanlyn 2021 reeds vroeër vandeesmaand aanlyn afgeskop het. OFM-nuus se Elsabé Richard het met Albert Laubscher, organiseerder van ALFA 2021,…
As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector. Here…
Boere moet versigtig wees vir skade wat veroorsaak kan word deur intense koue in Junie en Julie vanjaar. OFM-Nuus se Elsabé Richard het met Johan van den Berg, onafhanlike landbouweerkundige, gesels oor weervooruitsigte vir sentraal Suid-Afrika…
Die feit dat die Vrystaat steeds ‘n toename in plaasaanvalle en –moorde tydens die nasionale Covid-19-inperking ervaar het, terwyl meer sigbaarheid van die polisie en wetstoepassing in plek was, is kommerwekkend. Dit het aan die lig gekom toe dr. Jane Buys, Veiligheidsrisiko-analis van Vrystaat Landbou (VL), die syfers vir plaasaanvalle…
Verskeie faktore dra by tot die prys van aartappels. Willie Jacobs, hoof uitvoerende beampte van Aartappels SA, deel met OFM-nuus se Elsabé Richard, dat daar tans ‘n opwaartse neiging in markpryse is weens lae vooraadvlakke…
Die Suid-Afrikaanse wolmark mag dalk op die kort termyn negatief geraak word deur groter aanbiedinge van sowel Australië as Suid-Afrika, tesame met die verskepingsprobleme wat Australië ondervind. Heinrich Victor, bestuurder van spesiale dienste by OVK het meer hieroor…
In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Denene Erasmus, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
6 May 2021 9AM
7 min
2576 – 2596
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.