Die publiek word gewaarsku om op hulle hoede te wees vir die verhoogde moontlikheid van veldbrande. Johan Breytenbach van die Vrystaatse Sambreel-brandbeskermingsvereniging, sê daar bestaan weer ‘n groter kans dat veldbrande hierdie naweek kan ontstaan. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom gepraat…
The South African originated Rooibos plant is set to expand its horizons by the recent ruling of the European Commission that approved the registration designation of the Rooibos/red bush plant. Dirk Trotsky, from the Western Cape Department of Agriculture, speaks to OFM News about the benefits of this approval. Here…
Veiligheid op landelike gebiede, erge weerstoestande en die ekonomie is van die uitdagings wat Suid-Afrikaanse boere in die gesig staar. Annalea van Niekerk, ‘n 26-jarige beesboer uit die Reitz-omgewing in die Vrystaat, sê veral veiligheid is ‘n groot bekommernis in boerderygemeenskappe. OFM-nuus se Elsabé Richard het met haar oor uitdagings…
'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewende hawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n…
With youth month coming to an end, the encouragement of youth involvement remains crucial for economic development at large. Speaking to OFM News’ Lee Simmons, spokesperson of the Department of Agriculture in the Northern Cape, Zandisile Luphahla, provides information on plans for increased youth involvement and development in the province…
The Northern Cape Provincial Legislature recently conducted an oversight visit to the Kalahari Kid Corporation.. This visit was aimed at commercialising the goat industry within the province. OFM News’ Lee Simmons spoke to Gift van Staden, Member of the Northern Cape Provincial Legislature, about this visit…
As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector. Here…
The Free State Department of Agriculture and Rural Development recently hosted one of the National Food Systems dialogues. This dialogue delves into ways and means of ensuring access to safe and nutritious food for all. One of the speakers, Professor Sue Walker, has more…
Dit is belangrik dat produsente die nodige beginsels van saadopberging in ag moet neem. Die wyse waarop saad geberg word, speel ‘n groot rol in die kwaliteit van die saad. OFM-nuus se Elsabé Richard het met Pieter Craven, Verkoops- en Bemarkingsbestuurber van Sensako, oor saadopberging sowel as sy wenke vir…
Die Rooivleisprodusente-organisasie, oftewel RPO, in die Noord-Kaap het vandeesmaand sy jaarkongres gehou. Dirk Kraphol, Bedryfsbestuurder van die RPO, sê die kongres het hoofsaaklik gefokus op die belangrikheid van naspeurbaarheid in die rooivleisbedryf. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom gepraat…
This week we’re continuing with complementary supplementation for ruminants. In this last insert, Dr Francois van der Vyver, Technical Manager of National Ruminants at Nutri Feeds, takes a look at complementary supplementation for pregnant, lactating or young animals during the winter season. Here is Van der Vyver…
Farming offers various exciting opportunities. One young farmer in Kuruman in the Northern Cape, Paballo Motumi, started her farming journey with poultry and has now ventured into planting peanuts. OFM News’ Elsabé Richard spoke to her about this new venture …
Twee verdagtes, wat in hegtenis geneem is vir die moord op die jong plaasbestuurder, Brendin Horner, in die Paul Raux-omgewing in die Vrystaat in 2020, is vandeesweek borgtog toegestaan. Dit volg nadat DNS-uitslae van die bloed op hulle klere nie ooreengestem het met Horner se bloed nie. Dr Jane Buys,veiligheidsrisiko-analis…
In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Denene Erasmus, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
Diere-identifikasie is nie net belangrik vir die identifikasie van gesteelde vee nie, maar ook vir naspeurbaarheidsdoeleindes. Francois Knowles, registrateur van die Landbouproduk-agenteraad, oftewel APAC, het met OFM-nuus se Elsabé Richard hieroor gesels, sowel as oor belangrike biosekuriteitsmaatreëls wat binnekort vir lewendehawe-agente in werking tree…
'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewende hawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n…
Agri SA pleit, namens die landbousektor, dat die regering hul versoek oorweeg om voorkeur te gee aan noodsaaklike werkers binne die sektor en hulle so gou as moontlik vir die Covid-19-entstof registreer. Andrea Campher, Risiko- en Rampbestuurder van Agri SA, praat met OFM-nuus se Elsabé Richard oor die noodsaaklikheid dat…
Sterk winde gaan gewoonlik gepaard met kouefronte en daarom moet boere voorbrande vermy. Johan van den Berg, onafhanklike landbouweerkundige, sê die kanse dat veldbrande ontstaan, is veral nou baie hoog weens ‘n oormaat brandmateriaal ná goeie reën aan die begin van die jaar. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom…
Phosphorus is one of the essential nutrients for livestock, especially during the summer season. Signs of phosphorus deficiency in cattle is usually the chewing of foreign material such as bones which can lead to diseases such as botulism, or ‘lamsiekte’, as it is known in Afrikaans. Here is Dr Francois…
22 Jun 2021 7AM
4 min
2496 – 2516
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.