OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,833 Episodes
2416 – 2436

Agri Hour:13 August, Denene Erasmus

In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Denene Erasmus, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
12 Aug 2021 6AM 6 min

Agri-uur: 12 Augustus, Arno Janse van Vuuren

Graanprodusente word gemaan om bedag te wees vir die vinnige ontwikkeling van winter- sowel as lente-onkruid. Dit, ná goeie reënval in sekere gebiede wat daartoe gelei het dat die grondvog redelik gunstig is. Dis volgens NWK se Bestuurder Landboubestuurdienste, Arno Janse van Vuuren, wat met OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Krüger, gepraat…
12 Aug 2021 2AM 4 min

Agri Hour: 12 August, Roelie van Reenen

A lack of service delivery in small agricultural towns in the North West has led to a decline in the availability of employment opportunities across the province. OFM News' Lee Simmons speaks to Supply Chain Manager at the Beefmaster Group, Roelie van Reenen, who gives insight into the current situation…
11 Aug 2021 5AM 4 min

Agri-uur: 12 Augustus, Chris Derksen

'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewende hawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n…
11 Aug 2021 5AM 1 min

Agri-uur: 11 Augustus, Maria Kastoor

Ten spyte van die droogte in die Calvinia-omgewing in die Noord-Kaap, is die 56-jarige Maria Kastoor hard besig om aan te hou boer. Sy vertel aan OFM-nuus se Elsabé Richard hoe sy begin boer het en wat haar boodskap vir vroue ter viering van Vrouemaand is…
11 Aug 2021 5AM 4 min

Agri-uur: 11 Augustus, Nelly van der Walt

Nelly van der Walt, ‘n Dohne Marino-boer in die Karoo-hoogland in die Noord-Kaap, sê die droogte wat tans in die in Sutherland-omgewing heers het baie boere op hulle knieë. Sy sê boere bid elke dag vir reën en is afhanklink van voerskenkings vir hulle diere. OFM-nuus se Elsabé Richard het…
11 Aug 2021 2AM 4 min

Agri Hour: 11 August, Wandile Sihlobo

As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets.
10 Aug 2021 7AM 6 min

Agri-uur: 10 Augustus, Nicol Jansen

Die onlangse styging in brandstofpryse is nie goed vir die landbousektor sowel as die verbruiker nie. Nicol Jansen, president van Agri Noord-Kaap, sê hoër brandstofpryse kan ook potensiële droogtehulp vanaf die regering nadelig beïnvloed. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom gepraat…
10 Aug 2021 3AM 3 min

Agri-uur: 10 Augustus, Nico Fouché

In die laaste 14 jaar het suiwelprodusente in Suid-Afrika met sowat 73% afgeneem. Dit, terwyl verwerker getalle met 68% afgeneem het. Nico Fouché, hoof uitvoerende beampte van Melk SA, sê hierdie afname kan aan verskeie redes toegeskryf word. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom gesels…
10 Aug 2021 2AM 3 min

Agri-uur: 10 Augustus, Arno Janse van Vuuren

Suid-Afrika se graanprodusente is tans in ’n goeie mededingende posisie. Dis volgens NWK se Bestuurder Landboubestuurdienste, Arno Janse van Vuuren, wat verduidelik dat dit veral die afbetaling op termynlenings is, wat opvallend is. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Krüger, het met hom gepraat…
10 Aug 2021 2AM 3 min

Agri Hour: 6 August, Denene Erasmus

In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Denene Erasmus, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
10 Aug 2021 2AM 4 min

Agri-Uur: 5 Augustus , Botha Barnard

Die leeubedryf vaar nie baie goed op die oomlik nie. Dit is volgens Botha Barnard, eienaar van die Bagamoya wildplaas wat sowat 35km buite Bloemfontein in die Vrystaat geleë is. Hy deel dat leeu pryse laag is en dat die Covid-19-pandemie ‘n negatiewe impak op toerisme het. OFM-nuus se Lee…
5 Aug 2021 9AM 5 min

Agri Hour: 5 August, Fred camphor

Many South Africans, which included agricultural organisations, have spoken out against some amendments that were made in the draft Firearms Control Amendment Bill. These proposals included that no firearm licences may be issued for self-defense purposes and a proposal for the limitation on the number of firearm licences an occasional…
5 Aug 2021 9AM 5 min

Agri-Uur: 5 Augustus, Chris Derksen

'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewende hawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n…
5 Aug 2021 2AM 2 min

Agri-Uur: 4 Augustus, Isabau Botha

Wynprodusente in Suid-Afrika word weer eens uitgenooi om in te skryf vir vanjaar se Sauvignon Blanc SA Top 10-kompetisie. Hierdie kompetisie is die enigste in die land wat aan Sauvignon Blanc toegewy is. Volgens Isabau Botha, Agri-Expo se korporatiewe kommunikasiebestuurder, is hulle op soek na die beste Sauvignon Blanc in…
4 Aug 2021 3AM 3 min
2416 – 2436