OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,832 Episodes
240 – 260

Hersiene aanbod aan die VSA goedgekeur

Die kabinet het ’n hersiene aanbod aan die VSA goedgekeur, waarvan besonderhede voorlopig vertroulik bly. Ministers Parks Tau en John Steenhuisen sê dit sluit marktoegang vir hoender, bloubessies en varkvleis in, met streng biosekerheidsmaatreëls…
12 Aug 2025 11PM 4 min

Nuwe ras hoendertjies in SA gevestig

‘n Nuwe ras hoendertjies word in Suid-Afrika gevestig, die American Seramas, hulle is ook die kleinste hoenderras in die wêreld.
10 Aug 2025 11PM 3 min

What's new in Farmer's Weekly - 15 & 22 August issue

Digital editor Sindira Chetty gives an overview of what's in the latest edition of Farmer's Weekly now in store. You can read more online at farmersweekly.co.za and follow them on social media.
8 Aug 2025 2AM 3 min

NUTRI Feeds-lekke: beplan strategies

Boere moet wegbeweeg van ’n reaktiewe benadering tot lekaanvulling en eerder strategies beplan, veral met die wisseling van seisoene. Só sê Phillip Lee, tegniese verkoopsbestuurder vir herkouers by NUTRI Feeds. Isabel van Tonder het met hom gesels…
7 Aug 2025 2AM 4 min

Invloed van klimaatsverandering

Isabel van Tonder gesels met onafhanklike landbouweerkundige, Johan van der Berg, oor ondermeer klimaatsverandering en hoe dit weerpatrone beïnvloed…
6 Aug 2025 1AM 9 min

Die Sekuriteitsbedryf is ‘n onmisbare skakel in Landbou Deel 1

In ‘n land soos Suid-Afrika, waar landelike misdaad en plaasaanvalle ‘n ernstige bedreiging vir voedselsekerheid en ekonomiese stabiliteit inhou, speel die sekuriteitsbedryf ‘n kritieke rol in die beskerming van boere, hul werkers en produksie.
4 Aug 2025 11PM 4 min

Die Sekuriteitsbedryf is ‘n onmisbare skakel in Landbou Deel 2

In ‘n land soos Suid-Afrika, waar landelike misdaad en plaasaanvalle ‘n ernstige bedreiging vir voedselsekerheid en ekonomiese stabiliteit inhou, speel die sekuriteitsbedryf ‘n kritieke rol in die beskerming van boere, hul werkers en produksie.
4 Aug 2025 11PM 3 min

Lesotho-burgers militêre opleiding

Na aanleiding van gerugte dat daar Lesotho-burgers militêre opleiding kry op sommige Vrystaat plase, het Jhan Gunter met met dr Jane Buys, veiligheidsontleder van Vrystaat Landbou gesels om te hoor hoe die situasie tans daar lyk…
3 Aug 2025 11PM 6 min

Skaapbestuur: Wenke vir ramme

Die afgelope paar Vrydae gesels Johan Gunter met OVK se John Melville oor ramme en die voorbereiding van krale. Vandag deel hy ‘n paar nuttige wenke…
1 Aug 2025 1AM 3 min
240 – 260