OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,834 Episodes
2076 – 2096

Agri-uur: 16 Maart, Elsabé Richard

Die aantal plekke wat met bek-en-klouseer in KwaZulu-Natal besmet is, is aangepas sedert die vorige verslag in Desember 2021 wat deur die direktoraat dieregesondheid uitgereik is. Dit is volgens die Rooivleisprodusente-organisasie wat byvoeg dat daar met die vrystelling van die vorige verslag 26 geaffekteerde liggings was. OFM-nuus se Elsabé Richard…
16 Mar 2022 3AM 5 min

Agri Hour: 16 March, MEC Mase Manopole

The Northern Cape Department of Agriculture’s internship programme has allowed many agricultural graduates with start-up assistance on the Northern Cape farms. The MEC of the department Mase Manopole chats to OFM News’ Lee Simmons about this.
16 Mar 2022 2AM 4 min

Agri-uur: 16 Maart, Christel Basson

OVK bied op 2 April ‘n Boervroudag in Hondeblaf in die Petrusville-distrik in die Noord-Kaap aan. Volgens Christel Basson, bemarkings- en kommunikasiebestuurder van OVK, kan boervroue uitsien na ‘n oggend van bemoediging, gevul met lag. OFM-nuus se Elsabé Richard het hieroor met haar gesels…
15 Mar 2022 10AM 4 min

Agri-uur: 15 Maart, Stephan Pietersen (Volle onderhoud)

Die rede vir die bestaan van die vergoedingsfonds is om kwalifiserende werkers wat aan diens seergekry het te vergoed. In vanoggend se tweedelige onderhoud met Stephan Pietersen, stigter van Work Accident Support, vind OFM-nuus se Elsabé Richard meer uit oor die dokumentasie wat aanlyn opgelaai en vorms wat ingevul moet…
14 Mar 2022 9AM 11 min

Agri Hour: 15 March, Wandile Sihlobo

As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector.
14 Mar 2022 8AM 6 min

Agri Hour: 14 March, Freddy Cross

Freddy Cross, a duck farmer in Barrydale in the Klein Karoo, shares his advice for prospective duck farmers. He emphasises the importance of preparing and planning the facility well before acquiring the ducklings.
14 Mar 2022 3AM 4 min

Agri-uur: 14 Maart, Dr. Jane Buys

Boere in die Vrystaat betaal tot R100 000 per maand vir sekuriteitswagte om hul mielieplantasies op te pas en te probeer beskerm teen die geweldige ontploffing van kriminaliteit. Dit is volgens Dr. Jane Buys, Veiligheidsrisiko-analis van Vrystaat Landbou. Sy het met OFM-nuus se Elsabé Richard oor mieliediefstal gesels en die…
14 Mar 2022 2AM 7 min

Agri Hour: 11 March, Janine Ryan

In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Janine Ryan, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
10 Mar 2022 7AM 7 min

Agri-uur: 11 Maart, Heinrich Victor

Meer as 13 300 bale is tydens vandeesweek se wolveiling aangebied, waarvan 96,5% verkoop is. Heinrich Victor, senior wolbemarker by OVK, het meer hieroor…
10 Mar 2022 6AM 4 min

Agri-uur: 10 Maart, Johan van den Berg

Lusernboere, wat nog moet stroop, kan uitsien na ‘n paar droeër dae wat hulle in staat sal stel om lusern te sny ná die afgelope paar dae se reën. Dit is volgens Johan van den Berg, ‘n onafhanklike landbou-weerkundige, wat met OFM-nuus se Elsabé Richard gesels het oor kort- en…
9 Mar 2022 8AM 3 min

Agri-uur: 10 Maart, Albert Laubscher

Dis amptelik, vanjaar se Nampo Alfa skop einde September op Nampopark af. Albert Laubscher, organiseerder van ALFA 2022, sê opgewondenheid heers met voorbereidings wat goed op dreef is. OFM-nuus se Elsabé Richard het hieroor met hom gesels…
9 Mar 2022 8AM 6 min

Agri-uur: 10 Maart, Chris Derksen

'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewendehawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n indeksgebied…
9 Mar 2022 3AM 2 min

Agri Hour: 9 March, Wandile Sihlobo

As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector.
9 Mar 2022 12AM 4 min

Agri Hour: 9 March, Motlalepula Rosho

Agriculture is continually praised for its job-creating potential. And this was confirmed by the MEC for Finance in the North West, Motlalepula Rosho, when she delivered her budget speech for the 2022/23 financial year yesterday. The MEC also announced that R1.2 billion has been allocated to the North West Department…
8 Mar 2022 10AM 2 min

Agri-uur: 9 Maart, Elsabé Richard

Die nasionale dieregesondheidsforum het tydens ‘n vergadering met die Minister van Landbou, Thoko Didiza, gesê die beskikbaarheid van entstowwe wat deur Onderstepoort Biologiese Produkte, oftewel OBP, vervaardig word, het ‘n risiko vir kudde geraak en dit kan die nasionale kudde-immuniteit in gevaar stel. OFM-nuus se Elsabé Richard het meer hieroor…
8 Mar 2022 6AM 2 min

Agri Hour: 8 March, Zandisile Luphahla

Even though the rainfall in some areas of the Northern Cape deterred locust combatting teams to spray swarms, the outbreak is under control. This is according to Zandisile Luphahla, spokesperson for the Department of Agriculture, Environmental Affairs, Land Reform, and Rural Development. He spoke to OFM News’ Elsabé Richard about…
7 Mar 2022 8AM 5 min

Agri-uur: 8 March, Freddy Cross

Duck farming has a lot of potential in South Africa. You can venture into selling duck eggs, meat, as well as day-old ducklings. Freddy Cross, a duck farmer who moved to the Klein Karoo with his partner Nina Cronjé - both semi-retired - says after a lot of reading and…
7 Mar 2022 8AM 9 min

Agri-uur: 7 Maart, Zabion de Wee

‘n Jongboer in die Petrusburg-omgewing in die Vrystaat, Zabion de Wee, raai jong produsente aan om hul boerderye te diversifiseer om risiko te verminder. OFM-nuus se Elsabé Richard het met gesels oor sy pad met landbou sowel as sy boodskap aan voornemende produsente…
7 Mar 2022 3AM 5 min

Agri-uur: 7 Maart, Nicol Jansen

Die aankondiging dat die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) ‘n 9,61%-elektrisiteitsverhoging goedgekeur het, nadat Eskom aanvanklilk ‘n verhoging van 20,5% gevra het, is steeds vêr bo inflasie. Dit is volgens Nicol Jansen, president van Agri-Noord-Kaap, wat sê hierdie verhoging is moeilik vir die landboubedryf om te akkommodeer.
7 Mar 2022 2AM 3 min

Agri-uur: 7 Maart, Chris Burgess

Landbouweekblad se herlewingslandboukonferensies skop vandag by die Reitz-skouterrein in die Vrystaat af, met die doel om boere te help kyk na hoe hulle die natuur se natuurlike stelsels kan inspan om insetkoste beter te kan bestuur. Chris Burgess, die hoofredakteur van Landbouweekblad, het met OFM-nuus se Elsabé Richard gesels oor…
7 Mar 2022 1AM 3 min
2076 – 2096