OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,834 Episodes
1996 – 2016

Agri-uur: 6 Mei, Heinrich Victor

Die Cape Wools Merino-aanwyser het vandeesweek vir nie-RWS wol met 0,9% gestyg, terwyl dit ook met 0,9% vir RWS wol gestyg het, teenoor die vorige veiling. Heinrich Victor, senior wolbemarker by OVK, het meer hieroor…
5 May 2022 9AM 4 min

Agri Hour: 6 May, Janine Ryan

In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Janine Ryan, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
5 May 2022 9AM 7 min

Agri-uur: 5 Mei, Chris Derksen

'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewendehawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n indeksgebied…
4 May 2022 8AM 1 min

Agri-uur: 4 Mei, dr. Kandas Cloete

Een uit elke vyf van die produsente wat aan ‘n navorsingstudie van dr. Kandas Cloete, senior-analis vir die Buro vir Voedsel- en Landboubeleid deelgeneem het, het aangedui dat hulle beplan om binne die volgende dekade uit die boerdery uit te tree. Cloete het met OFM-nuus se Elsabé Richard gesels oor…
3 May 2022 9AM 4 min

Agri Hour: 4 May, Professor Joseph Lekunze

Foot and mouth disease (FMD) in South Africa has been an ongoing topic of discussion in the red meat industry, especially since positive cases have now been detected in five provinces. During a panel discussion on Tuesday where AgriVoice and the North West University (NWU) Business School took hands as…
3 May 2022 9AM 5 min

Agri-uur: 3 Mei, Boeta du Toit

Noordwes is een van die provinsies wat vloedskade weens voordurende swaar reën aangeteken het. Boeta du Toit, uitvoerende hoofbestuurder van Agri Noordwes, sê sommige dele het tot 1 200mm reën aangeteken. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom gepraat…
3 May 2022 2AM 5 min

Agri Hour: 3 May, Elmarie Prinsloo

Besides being a major contributor to Bloemfontein’s economy, Bloem Show is also the proud host of the largest open-air Saddle Horse Championship in the world. Just under 900 saddle horses are participating in this championship.
3 May 2022 2AM 5 min

Agri-uur: 3 Mei, Stephan Pietersen (volle onderhoud)

Dit is weer daardie tyd van die jaar wanneer produsente hulle jaarlikse loonopgawes aan die Departement van Indiensneming en Arbeid se Vergoedingsfonds moet verklaar. Volgens Stephan Pietersen, stigter van Work Accident Support, is dit nodig sodat die Vergoedingsfonds die rekening kan bereken wat betaalbaar is deur produsente. Hy het met…
3 May 2022 1AM 10 min

Agri Hour: 29 April, Janine Ryan

In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Janine Ryan, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
28 Apr 2022 8AM 8 min

Agri-uur: 28 April, Cathy Jason

Boerdery kan soms moeilik wees, maar dit het sy belonings. Die wete dat jy kos op jou medemens se tafel sit, is een van daardie belonings. Cathy Jason, ‘n melkboer op die plaas Fortuna, naby Weppener in die Vrystaat, gesels vanoggend met OFM-nuus se Elsabé Richard, oor waar haar paadjie…
28 Apr 2022 8AM 3 min

Agri Hour: 28 April, Nelly Poonyane

The Bloem Show was buzzing with activity on Wednesday as people were finally back on the showgrounds after two years due to the Covid-19 pandemic. One of the exhibitors, Nelly Poonyane, who is the Managing Director of De Plante Roses in Roodewal in Bloemfontein in the Free State, showed off…
28 Apr 2022 5AM 3 min

Agri-uur: 28 April, Chris Derksen

'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewendehawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n indeksgebied…
28 Apr 2022 1AM 1 min

Agri Hour: 27 April, Wandile Sihlobo

As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector.
26 Apr 2022 10AM 9 min

Agri-uur: 26 April, Corné Louw

Die Nasionale Oesskattingskomitee (NOK) sê die huidige seisoen se skatting vir sonneblomoeste staan op net minder as 960 000 ton. Volgens Corné Louw, Hoof van Toegepaste Ekonomie en Lededienste by Graan SA, is hierdie seisoen se sonneblomoesskatting hoër as die vorige seisoen s’n, en kan dit toegeskryf word aan ‘n…
26 Apr 2022 2AM 4 min

Agri-uur: 26 April, Pieter Taljaard

Die veiligheid van besoekers, uitstallers en personeel is vir Graan SA belangrik gedurende vanjaar se NAMPO Oesdag, wat vanaf 16 tot 20 Mei op NAMPO Park in Bothaville gaan plaasvind. Dit is volgens Pieter Taljaard, die hoofuitvoerende beampte van Graan SA. Taljaard sê dit is noodsaaklik om aan die Covid-19…
25 Apr 2022 9AM 4 min

Agri-uur: Retha van der Westhuizen

Retha van der Westhuizen, ‘n melkboer van Boshof in die Vrystaat, is een van die boere in sentraal Suid-Afrika wat in Augustus verlede jaar deur verwoestende veldbrande geraak is. OFM-nuus se Elsabé Richard het met haar gesels…
25 Apr 2022 9AM 11 min

Agri-uur: 25 April, Johan van den Berg

‘n Kouefront word hierdie week in dele van die Vrystaat, Oos- en Noord-Kaap verwag. Johan van den berg, onafhanklike landbouweerkundige sê kleinveeboere moet veral kennis hiervan neem.
25 Apr 2022 2AM 3 min

Agri-uur: 25 April, Andrea Campher

Impak-assesserings is tans in KwaZulu-Natal aan die gang nadat vloede groot skade veroorsaak het. Boere in daardie provinsie is ook erg deur vloede geraak. Andrea Campher, Agri SA se Ramp- en Risikobestuurder het met OFM-nuus se Elsabé Richard hieroor gesels…
25 Apr 2022 1AM 4 min

Agri Hour: 25 April, MEC Mase Manopole

The Department of Agriculture, Environmental Affairs, Rural Development and Land Reform in the Northern Cape has launched a lucerne project with the aim of assisting farmers to feed their livestock during a natural disaster – such as drought and veldfires. OFM News’ Elsabé Richard spoke to the department’s MEC, Mase…
24 Apr 2022 3PM 5 min

Agri-uur: 22 April, Elmarie Prinsloo

Landboukampioenskappe is ‘n integrale afdeling van Bloemskou, waar onder meer beeste, skape en perde in hul verskeie afdelings meeding. Elmarie Prinsloo, die hoof uitvoerende beampte van Bloemskou, sê 14 landboukampioenskappe word vanaf 27 April tot 7 Mei vanjaar aangebied. OFM-nuus se Elsabé Richard het met haar gesels…
21 Apr 2022 9AM 5 min
1996 – 2016