OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays from 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,952 Episodes
196 – 216

Paneelbespreking by NAMPO Alfa daag SA rooivleisbedryf uit

Tydens 'n paneelbespreking by die onlangse NAMPO Alfa op NAMPO Park buite Bothaville, is die Suid-Afrikaanse rooivleisbedryf uitgedaag om eerlik na homself te kyk en die struikelblokke tot volhoubare groei te erken. Kobus Bester, 'n beesboer van Ventersdorp en direkteur van die Lewendehawe-registrerende Federasie (LRF) het gewaarsku dat die bedryf…
5 Nov 2025 10PM 13 min

Die Brangus ras is baie besonders, Reinet Meyer vertel meer

Die Brangus ras word beskryf as sterk,aanpasbaar,gehard,produktief en betroubaar - om maar net 'n paar eienskappe te noem. Isabel van Tonder gesels met Reinet Meyer, stoetteler van Bruljant stoetery oor die besondere ras.
4 Nov 2025 10PM 4 min
196 – 216