Grondgesondheid is een van die belangrike aspekte wat produsente in ag moet neem vóór hulle begin plant. Volgens Dr Elmarie Kotzé, senior lektrise by die Universiteit van die Vrystaat, kan dit moeilik wees om grondgesondheid te meet, maar dat daar verskeie maniere is om vas te stel of grond gesond…
Die eerste wolveiling van die 2022/23-seisoen is om die draai en China se verbod op woluitvoere weens uitbrekings van bek-en-klouseer in dele van Suid-Afrika, is steeds in plek. Die algemene bestuurder van die Nasionale Wolkwekersvereniging, Leon de Beer, sê optrede is nodig van die Suid-Afrikaanse regering aangesien die verbod verwoestende…
Verskeie belangrike kwessies word jaarliks gedurende landboustrukture se kongresse bespreek. Volgens Nicol Jansen, die president van Agri Noord-Kaap, is jaarkongresse die hoogste gesag van die landboustruktuur waar onder meer uitdagings bespreek word en nuwe leiers gekies word. Hier is OFM-nuus se Elsabé Richard-May met meer…
Beefmaster Group is excited about the prospects of the proposed electricity plan which was announced by President Cyril Ramaphosa. This comes after South Africans reiterated their concerns with loadshedding. Roelie van Reenen, supply chain executive at Beefmaster Group, shares that in the last decade, the business was negatively affected by…
As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector.
Weervooruitsigte toon dat ons in 2023/24 geleidelik droër toestande gaan ervaar. Dié toestande volg nadat die La Niña-stelsel voortdurende reënval in dele van die land veroorsaak het, wat beide goeie en nadelige gevolge vir produsente én die breër publiek ingehou het. OFM-nuus se Elsabé Richard-May het met Johan van den…
Artikel 83 van die Wet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en -siektes versoek dat produsente jaarliks hulle loonopgawes aan die Vergoedingsfonds moet verklaar. Volgens Stephan Pietersen, stigter van Work Accident Support, beskryf dié artikel ook hoe die produsent se rekening bepaal sal word na aanleiding van die lone wat verklaar is…
Winsmarges vir grane lyk goed. Daar is egter kommer oor winsmarges vir die veebedryf. Só sê Professor Johan Willemse, ‘n landbou-ekonoom, nadat hy produsente op Donderdag 4 Augustus 2022 by Vrystaat Landbou se jaarkongres toegespreek het. OFM-nuus se Elsabé Richard-May het met hom by die geleentheid gepraat…
In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard-May speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Janine Ryan, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website.
Die Roechama Angus en Brangus-stoet was een van die deelnemers wat gister by die Nasionale Angus Kampioenskappe by die Bloemskougronde uitgeblink het. Dié kampioenskappe het reeds 2 Augustus afgeskop en eindig op 4 Augustus. Ten spyte van die koue winterweer, het deelnemende bulle toegesien dat daar goeie kompetisie was. OFM-nuus…
'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewendehawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n indeksgebied…
The South African government has suspended anti-dumping duties on chicken from countries such as Brazil, Spain, Denmark, Ireland, and Poland, for a year. The South African Meat Importers and Exporters Association (AMIE) has welcomed the suspension, and marked it as a major win for South Africans, who are already feeling…
Behalwe vir Eskom se beurtkrag, watertoevoer-uitdagings en hoë brandstofpryse, staar die Suid-Afrikaanse pluimveebedryf ook gevolge in die gesig wat verband hou met vervalsde teenstortingstariewe. Izaak Breitenbach van die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging, sê Suid-Afrika is nou blootgestel aan roofhandel met ander lande, wat ‘n nadeel vir die plaaslike bedryf inhou. OFM-nuus se…
Meer as 5 000 leerlinge in Noordwes het reeds sedert 2012 baat by NWK se Skoolskoenprojek gevind. Dié organisasie het onlangs weer honderde behoeftige laerskoolleerlinge by skole in die Coligny-, Boikhutso- en Dudfield-omgewing naby Lichtenburg met onder meer musse, skoolskoene en skoenpolitoer toegerus. Johan Bezuidenhout, NWK se groepbestuurder van korporatiewe…
As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector. Here
SAAI, ’n landboubelangenetwerk vir boere deur boere, het ‘n digitale grondeisedatabasis bekendgestel wat gebruikers in staat stel om hul grondeisstatus binne ongeveer 20 sekondes self te bepaal. Die uitvoerende hoof van die organisasie, Francois Rossouw, verduidelik dat hierdie databasis deel van ’n omvattende, jare lange strategie is om deursigtigheid en…
Agri Noord-Kaap het ook sy stem gevoeg by talle ander organisasies en landbou-ekonome wat hul kommer uitspreek oor die negatiewe impak wat voortdurende beurtkrag op die landbousektor kan hê. President Cyril Ramaphosa het verlede week ‘n noodplan, wat ten doel het om die land se elektrisiteitskrisis aan te speek, aangekondig…
Soos oudergewoonte gesels OFM-nuus se Elsabé Richard-May met Stephan Pietersen, die stigter van Work Accident Support, oor die Wet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en -siektes. Pietersen praat vanoggend verder oor die kennisgewing wat die direkteur-generaal van die Departement van Indiensneming en Arbeid onlangs geteken het. Dit handel oor die verantwoordelikhede…
In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard-May speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Janine Ryan, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
Dis wonderlik hoe die mens die verantwoordelikheid gegee is om nie net na sy medemens om te sien nie, maar ook die natuur. Hierdie konsep word rentmeesterskap genoem. Janet Lawless van InteliGro sê veral landbouers het ‘n unieke verantwoordelikheid tot rentmeesterskap. Sy het met OFM-nuus se Elsabé Richard-May gesels…
28 Jul 2022 3AM
5 min
1856 – 1876
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.