In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard-May speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Janine Ryan, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
Meer as 6 000 veldbrand insidente is reeds hierdie brandseisoen in sentraal Suid-Afrika aangeteken. Dit is volgens Johan Breytenbach van die Vrystaatse Sambreelbrandbeskermingsvereniging. Hy het met OFM-nuus se Bambatha Giko gesels…
Die uitbraak van bek-en-klouseer hou ekonomiese gevolge in vir produsente. Dit is volgens die ekonoom, prof. Waldo Krugell van die Noordwes Universiteit. Hy het in sy weeklikse episode van "Die Ekonomiese Minuut", gedeel dat voortdurende samewerking onder meer nodig is om hierdie siekte hok te slaan.
Dit is belangrik dat ‘n lewendehawe-produsent die regte afslaer of afslaershuis moet kies indien hy/sy diere wil verkoop of koop. Volgens ‘n afslaer van Vleissentraal Port Elizabeth/Kaap, André van Zyl, sê daar is verskeie regulasies waaraan voldoen moet word en produsente moet hul navorsing doen om ten einde die regte…
Die vermoede bestaan nou dat die huidige verspreiding van bek-en-klouseer deur mense veroorsaak word. Volgens die Vrystaatse Departement van Landbou is die virus op 18 plase in dié provinsie aangeteken. Jess de Klerk, die voorsitter van ‘n bek-en-klouseer forum in die Vrystaat, sê as hierdie virus nie effektief bestuur word…
Honde-eienaars word versoek om hulle klein honde teen hondesiekte in te ent. Hondesiekte staan ook as K9 distemper bekend. Die verspreiding van dié siekte is tans, volgens Sanmari Labuschagne van FURever Adoptions in Upington in die Noord-Kaap, buite beheer in daardie omgewing. OFM-nuus se Elsabé Richard-May het met haar hieroor…
Die verspreiding van bek-en-klouseer in die land en die onlangse tydelike verbod op die beweging van beeste van een plek na 'n ander, is ‘n bron tot groot kommer vir lewendehawe-produsente. Dit is volgens 'n bekende in die veebedryf, Chris Derksen, wat weekliks die veilingspryse vir lewendehawe verskaf. Hier is…
Augustus-maand is die aanvang van die hoë risiko veldbrandseisoen met dag temperature wat begin styg, en die welbekende Augustus-winde wat normaalweg woed. Volgens die president van Agri Noord-Kaap, Nicol Jansen, is dit ‘n tydperk van paraatheid vir die landbousektor van sentraal Suid Afrika. Hy sê ‘n hoë vlak van gereedheid…
Soos oudergewoonte gesels OFM-nuus se Elsabé Richard-May met Stephan Pietersen, die stigter van Work Accident Support, oor die Wet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en -siektes. Pietersen praat vanoggend oor wat die gevolge is vir die nie-nakoming van die regulasies van die Vergoedingsfonds.
As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector.
South Africans can expect to see an increase in potato prices due to the possible reduced supply of this beloved vegetable. The possible reduction in supply is a result of provisional tariffs being reinstated against the Netherlands, Germany and Belgium. An investigation found that the three countries dumped frozen French…
Sentraal Suid-Afrikaners betree vanjaar die lenteseisoen met vol damme, te danke aan goeie reënval die afgelope jaar. OFM-nuus se Elsabé Richard-May het met Rossouw Botes, DA-raadslid in die Mangaung Metro en die party se woordvoerder oor Watersake, gesels oor hoe damvlakke in Sentraal Suid-Afrika lyk…
In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard-May speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Janine Ryan, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website.
'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewendehawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n indeksgebied…
Grondgesondheid is een van die belangrike aspekte wat produsente in ag moet neem vóór hulle begin plant. Volgens Dr Elmarie Kotzé, senior lektrise by die Universiteit van die Vrystaat, kan dit moeilik wees om grondgesondheid te meet, maar dat daar verskeie maniere is om vas te stel of grond gesond…
Die eerste wolveiling van die 2022/23-seisoen is om die draai en China se verbod op woluitvoere weens uitbrekings van bek-en-klouseer in dele van Suid-Afrika, is steeds in plek. Die algemene bestuurder van die Nasionale Wolkwekersvereniging, Leon de Beer, sê optrede is nodig van die Suid-Afrikaanse regering aangesien die verbod verwoestende…
Verskeie belangrike kwessies word jaarliks gedurende landboustrukture se kongresse bespreek. Volgens Nicol Jansen, die president van Agri Noord-Kaap, is jaarkongresse die hoogste gesag van die landboustruktuur waar onder meer uitdagings bespreek word en nuwe leiers gekies word. Hier is OFM-nuus se Elsabé Richard-May met meer…
Beefmaster Group is excited about the prospects of the proposed electricity plan which was announced by President Cyril Ramaphosa. This comes after South Africans reiterated their concerns with loadshedding. Roelie van Reenen, supply chain executive at Beefmaster Group, shares that in the last decade, the business was negatively affected by…
As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector.
Weervooruitsigte toon dat ons in 2023/24 geleidelik droër toestande gaan ervaar. Dié toestande volg nadat die La Niña-stelsel voortdurende reënval in dele van die land veroorsaak het, wat beide goeie en nadelige gevolge vir produsente én die breër publiek ingehou het. OFM-nuus se Elsabé Richard-May het met Johan van den…
7 Aug 2022 4PM
4 min
1820 – 1840
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.