Die diefstal van graansaad gaan weer eens 'n verhoogde insetkoste vir die produsent teweegbring. Dit is volgens dr. Jane Buys, die veiligheidsrisiko-analis van Vrystaat Landbou, nadat die organisasie sy kommer oor die toename in saaddiefstal in die provinsie uitgespreek het. Dié misdaad is onlangs in Reitz, Bothaville, en Fouriesburg aangemeld…
As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector.
Die sesde wolveiling van die 2022/23-seisoen het ‘n klein aanbod van net minder as 4 580 gesien, met 90,65% van die wol wat op die veiling verkoop is. Heinrich Victor, senior wolbemarker by OVK, het meer hieroor…
In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard-May speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Janine Ryan, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
Miniatuur donkies is nog skaars in Suid-Afrika, terwyl miniatuur perde redelik beskikbaar is. Marina van der Merwe van die miniatuurstoet - Magnificent Miniature Creations (MMC) - sê dié miniatuur diertjies word gewoonlik as troeteldiere aangehou en beskryf dit as ‘n luukse aankoop. OFM-nuus se Elsabé Richard-May het met haar oor…
The Department of Agriculture in the Northern Cape says it has upped its game in combating locust swarms in the province. This comes as brown locusts have been reported in towns such as Upington and Carnarvon. OFM News’ Elsabé Richard-May speaks to the department’s spokesperson, Zandisile Luphahla, about the readiness…
'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewendehawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n indeksgebied…
In terme van die Wet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en -siektes moet besighede by die Vergoedingsfonds geregistreer wees om hulle werkers teen werksbeserings te dek. Hierdie besighede registreer as verskillende entiteite by die Vergoedingsfonds. OFM-nuus se Elsabé Richard-May gesels met Stephan Pietersen van Work Accident Support hieroor…
Vanjaar se NAMPO ALFA Vee-, Jag- en Buitelug-ekspo was die podium vir pragdiere. Die Azrek Arabierstoetery het tydens die geleentheid, wat op NAMPO Park buite Bothaville plaasgevind het, met sy perde gespog. Die stoetery se Marlize Schutte het met OFM-nuus se Elsabé Richard-May gesels oor wat die Arabierperde so besonders…
Versigtige besteding van finansies is gedurende hierdie harde ekonomiese tye belangrik vir die voortbestaan van boerderye. Dawie Maree, FNB se hoof van inligting en bemarking, raai ook aan dat produsente ‘n begroting moet opstel wat hulle in staat sal stel om op ‘n ingeligte manier in hulle bedrywighede te belê.
Die reën wat deur die jaar in die Noord-Kaap voorgekom het, het broodnodige verligting aan die dors velde in die Calvinia-omgewing gebring. Die velde, wat verlede jaar asvaal was, is nou met groen bossies versier. ‘n Skaapboer in Calvinia, die 57-jarige Maria Kastoor, sê hulle is dankbaar vir die neerslae…
In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard-May speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Janine Ryan, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website.
Vergeelde en verdwergde plante kan dalk tekens van aalwurmskade wees. Dr. Sonia Steenkamp van die Landbounavorsingsraad verduidelik dat simptome van aalwurmskade maklik met versuipskade verwar kan word, veral wanneer baie reën voorgekom het. OFM-nuus se Elsabé Richard-May het met haar gepraat…
'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewendehawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n indeksgebied…
On 28 September South Africa will join the rest of the world in commemorating World Rabies Day under the theme "Rabies: One Health, Zero Deaths". In a bid to educate citizens on the disease, the national Department of Agriculture held an online information session in collaboration with the National Animal…
‘n Bestuurskalender is belangrik vir enige lewendehaweprodusent omdat dit hulle in staat stel om tred te hou met onder meer die seisoen en wanneer diere vir paringstyd voorberei moet word. OFM-nuus se Elsabé Richard-May gesels met Jan Louis Venter van die Nasionale Wolkwekersvereniging in Bloemfontein. Hy deel veebestuursaksies vir wolprodusente.
Agri SA gaan met Eskom vergader oor die beurtkrag en die uitwerking wat dit op die landbousektor se vermoë het om kos te produseer. Christo van der Rheede, die organisasie se uitvoerende direkteur, sê die melk- en pluimvee-bedrywe is van die bedrywe wat negatief deur Eskom se beurtkrag geraak word…
As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector.
Eerlikheid en ‘n passie vir die lewendehawebedryf is twee van die belangrikste eienskappe wat elke afslaer moet besit. ‘n Aslaer moet ook nie net vinnig op sy voete kan dink nie, maar hy moet ook vinnig kan praat. Om meer oor hierdie beroep uit te vind gesels OFM-nuus se Elsabé…
In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard-May speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Janine Ryan, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website.
22 Sep 2022 8AM
8 min
1760 – 1780
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.